Brittanje en Denemarke wil Onwettige Migrante Rwanda Toe Stuur Wyl hul Aansoek vir Asiel Oorweeg Word

Volgens nuwe wetgewing wat oorweeg word, moet asielsoekers na die gesamentlike Anglo-Deense verwerkingsfasiliteit in Rwanda gestuur word. Die VK se minister van binnelandse sake, Priti Patel, sal volgende week wetgewing instel wat die regering in staat stel om asielsoekers na die verwerkingsfasiliteit in Rwanda te stuur.

Duduzane Zuma Skop sy Veldtog om die ANC Presidentskap te Betwis af Wyl sy Pa Tronk toe Gaan

Newlands-Oos in Durban is ver van die blink hoogtes van die Burj Khalifa in Dubai, maar dit is waar Duduzane Zuma blykbaar sy poging om president te word, loods.

Jacob Zuma is tot 15 Maande Tronkstraf Gevonnis deur Hoogste hof in SA, Maar hy Lag nog!

Zuma is vyf dae gegun om homself aan die polisie oor te gee. As dit nie gebeur nie, moet die minister van polisie sy inhegtenisneming afdwing.

ANC MISLUK! Eerste Plig van Regering is om Burgers te Beskerm! Man Doodgesteek in Huisinval maar Brandweer nie eens Gepla nie!

Henk Burgers (62) het gesterf na ‘n wrede huisaanval in Vrede en sy huis is ook uitgebrand, nog die regering, nog die brandweer, nog die polisie nog, nog politici, nog die hoofstroommedia is gepla hieroor en hou steeds swart-op-wit geweld en stadige volksmoord doelbewus stil. Dit is dus duidelik vir ons om onsself te verdedig en op te staan.

Nederland se Marxistiese Leier, Mark Rutte, Bewys dat die EU nie Europa is nie, na hy Hongarye vra om EU te Verlaat!

Mark Rutte het tydens ‘n gespanne vergadering van EU-leiers aan die Hongaarse leier, Viktor Orban, gesê dat Hongarye dalk beter daaraan toe is om die EU te verlaat. Die beraad het plaasgevind nadat die Hongaarse parlement ‘n wet aanvaar het, wat skole verbied om kinders te indoktrineer oor homoseksualiteit en verwante afwykings. Orban het die wet verdedig en aangevoer dat dit nodig is om te verseker dat ouers hul kinders se seksopvoeding self beheer.

NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!

Die land val uit mekaar uit en word oorheers deur bendes, kriminele, bedreigers en korrupte ANC kaders, wat Miljarde belastingbetalers geld in hul sak steek, en die NVG en Valke het heeltemal misluk, om enige verskil in die tsunami van misdaad te maak. Inderdaad, nie eens 56 moorde per dag in gruweldade soos plaasmoorde, verkragtings, kapings, huisbesettings, marteling, transito rooftogte waar bombe en masjien gewere gebruik word, ensovoorts, kan hul aanspoor om wet en orde toe te pas nie. Die NVG en Valke wil liewer lyf wegsteek en die ou apartheids donkie looi, om die aap agter die bos te gaan haal, om drie dekade oue “misdade” te gaan soek van die apartheids era. Hulle vergeet dat onder apartheid was die ANC verban, vir goeie rede, want ons sien elke dag die hel wat ANC se sosialisme meegebring het. ‘n Kommunis se misdaad is ‘n ander se veiligheid, en dit is die NVG en Valke se verskoning om nie hul eie makkers te agtervolg nie.

Wysiging van Artikel 25 nie Nodig Omdat SA Reeds op pad is om Grondhervormingsdoelwitte te Bereik – Trevor Manuel

Voormalige minister van finansies, Trevor Manuel, is die nuutste prominente Suid-Afrikaner wat die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet te bevraagteken, om voorsiening te maak vir onteiening van grond sonder vergoeding.

Waterskeiding Hofsaak sal Bewys dat Twitter, Kalifornië en Demokratiese Party Saamgesweer het om “Verkiesingsintegriteit” te Misbruik om Konserwatiewes te Sensuur!

‘n Ontsettende belangrike hofsaak, wat die feit dat Twitter inderdaad ‘n staatsakteur is, kan bewys, wat baie ernstige gevolge kan hê, is deur Harmy Dillon en Ron Coleman van Kalifornië gebring. Hulle het al die bewyse en kwitansies om te bewys dat die Staat van Kalifornië en die Demokratiese Party saamgesweer het met Twitter, om hul politiek opponente te sensuur, met die gebruik van “Verkiesingsintegriteit” as ‘n valse rede.

Ver Linkse, Anti-Trump, Pro-Inenting Oligarch Koop Nederland se Grootste Persburo vir Politieke Doeleindes

Ooit gedink wie besit die Media instelling wat jou inligting voer, wat jou idees vorm? Die maatskappy wat daagliks byna alle Nederlandse media nuus verskaf, is deur die miljoenêr Chris Oomen oorgeneem. Oomen het laat weet dat hierdie keuse “sosiaal gemotiveerd” is. Oomen het sy kommer uitgespreek oor sogenoemde “fopnuus“, wat volgens hom, van onder andere Donald Trump en Thierry Baudet kom. Chris Oomen het die Algemeen Nederlands Persbureau (ANP) gekoop van ‘n ander oligarch, naamlik John de Mol, wat die maatskappy by sy ander mediamaatskappye geplaas het, om daarvan ontslae te raak. 

ANC Regime Vervreem Homself van Wetsgehoorsame Burgers deur Nasionale “Demokratiese” Rewolusie (NDR) bo Grondwet te Plaas – Ad Hoc Groep

Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het ‘n verklaring uitgereik na afloop van ʼn byeenkoms van verskeie organisasies en groepe op 23 Junie 2021 te Pretoria, waarin die voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet, wat in die Staatskoerant vir kommentaar gepubliseer is, bespreek was. Volgens die Ad Hoc groep word Vuurwapenbeheer Konsepwetgewing gesien as nog ʼn aanslag op eiendomsreg.