Wêreldgesondheidsorganisasie het net Een Taak Gehad maar het Heeltemal Misluk Daarin! – Mike Pompeo

VSA se voormalige Minister van Buitelandse sake, Mike Pompeo, het die reaksie van die Wêreldgesondheidsorganisasie op COVID-19 pandemie erg kritiseer, en aangevoer dat die instelling “heeltemal misluk het” in die “een taak wat hy gehad het” om te doen, naamlik om die pandemie te voorkom.

Gedwing tot “Dubbele Belasting” – Supreme Poultry Betaal R100,000 uit eie sak om Hartbeespoort se Onversorgde Waterpype te Herstel!

‘n Onderneming van Hartbeesfontein, Supreme Poultry, het uit desperaatheid self R100,000 betaal om waterpype te koop, om stukkende munisipale waterpype te herstel, nadat die gebied vir amper ‘n week sonder water was. Supreme Poultry moes ook teen astronomiese koste self nuwe water reservoirs op hulle eie perseel oprig, vir wanneer daar weer nie water is nie.

Mosambiek se Italiaanse Gasprojek nog op Dreef Ondanks ISIS Aanvalle, maar vir Hoe Lank?

Die Italiaanse energiemaatskappy Eni het Maandag beweer dat ‘n buitelandse gasprojek in die noorde van Mosambiek, wat deur die ISIS geweld getref is, steeds op dreef is om, ondanks die onrus, in 2022 te begin werk, maar daar bestaan ​​twyfel oor die lewensvatbaarheid van eksplorasie-terreine vir vloeibare aardgas (LNG) buite Afungi-skiereiland in Mosambiek, sedert militante die kusdorp Palma in Maart aangeval het.

Talle Mediese Studente Alweer Sonder Internskap Gelaat! Wat van Privaatsektor vra Solidariteit?

Talle afgestudeerde mediese studente moet oor minder as twee weke aanmeld vir hul internskap, maar dit kan nie gebeur nie, want die staat het hulle nog nie geplaas nie.

Parool vir Moordenaar en Ontvoerder van Leigh Matthews in 2004 Word Teengestaan!

Leigh Matthews, was ‘n sprankelinde jong 21-jarige student, met haar lewe voor haar, toe sy in 2004 ‘n vreemdeling ‘n rygeleentheid gegee het, wat haar toe ontvoer en vermoor het. Nou kan haar moordenaar waarlik waar op parool vrygelaat word! Volgens Leigh se Pa sal die gesin die paroolaansoek teenstaan.

#BrendinHorner Verdagtes Kry Borg van R5,000, Maar Borg Geweier in #DirkiesDorp2 Saak al Was Hulle nie op Moordtoneel nie!

Borgtog van slegs R5,000 is Dinsdag in Senekal toegestaan vir die moordverdagtes van Brendin Horner, maar geen borgtog vir Werner Potgieter en Cornelius Greyling van Pampoenkraal Boerdery in Dirkiesdorp nie, selfs al was hulle nie eens op die toneel toe die misdaad gepleeg is nie. DIT LYK HUL MISDAAD IS DAT HULLE WIT IS!

Meer as 108,000 Vuurwapens Vermis! SAPD en SANW Bewapen Kriminele maar Ontwapen Wetsgehoorsame Eienaars!

Dit blyk asof die SA Polisie Diens aan die kant van die kriminele veg! Ongelooflik het die SAPD dit reggekry om meer as 26,000 vuurwapens te verloor oor ‘n tydperk 12 jaar, en in 2011 kon die SANW nie rekenskap gee oor 82,000 vuurwapens nie!

Kaffir-limoenblare is Rassisties? “Woke” Winkel in Brittanje Verwyder Produk al het nie ‘n Enkele Siel Daaroor Gekla nie!

Gewoonlik is dit ‘n kompliment as iets na jou genoem word, maar Waitrose, ‘n supermark-tempel vir elites in die Verenigde Koninkryk wat dit kan bekostig om met ver linkse idees rond te loop, het besluit om “Kaffir-limoenblare” te herdoop net in geval hulle dalk Suid-Afrikaners aanstoot gee, alhoewel niemand tot dusver die moeite gedoen het om te kla nie.

Lesufi Maak sy Volksmoord Plan Bekend om die Doodsklok vir Afrikaanse Skole te Lui!

ANC se Sosialistiese Volksmoord plan en Sentralisering van mag stoom voort. Die ANC se Gauteng departement van Onderwys beplan om volgende week ‘n konsep dokument te publiseer, wat dit ten doel stel om Afrikaanse skole finaal die nek om te draai en totaal te vernietig. Dit is ‘n hoogs ideologiese dokument en tipies ANC, is dit niks anders nie as ‘n baie ambisieuse sosialistiese sosiale manipulasie om geforseerde rasse teikens te stel, vir elke enkele tradisionele Afrikaanse skool in die provinsie.

Nuus Uit Ons Toekoms Dalk? Stel Jou Voor – ‘n Nuusberig van 20 Junie 2045

Nuus Uit Ons Toekoms Dalk? Stel Jou Voor - 'n Nuusberig van 20 Junie 2045

Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…

Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045: