Die Adjunkburgemeester van Bitou Munisipaliteit, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenbergbaai, is op videobeeld gesien waar sy ‘n vuurwapen in die openbaar afvuur tydens ‘n tradisionele viering vir haar seun se terugkeer van die inisiasieskool. Hierdie tradisionele inisiasieplegtigheid is wreed en behels dat seuns die bos ingeneem word vir verskeie aktiwiteite, wat uitloop op die besnydenis van puberteitseuns met behulp van Lees Meer …


