Guptas het Optimum Myn gekoop met behulp van fondse wat van die staat gebuit is – Zondo-kommissie

Paul Holden, navorser van Shadow World Investigations, het Vrydag glo aan die staatskapingkommissie gesê dat die staat meer as R1 miljard betaal het om die Optimum-myn vanuit die Gupta-besit te koop.

“Die Kwaad Konstitusionele Hof is Geregtelik Emosioneel en nie in Ooreenstemming met ons Grondwet nie” – Zuma-stigting

Oudpresident Jacob Zuma se stigting het die uitspraak van die Konstitusionele hof, wat 15 maande tronkstraf opgelê het vir minagting, gekritiseer en gesê dit is “emosioneel en nie in ooreenstemming met ons grondwet nie”. Siende dat diê hof ook rassisme teen blankes goedgekeur het, met betrekking tot Covid hulp, is dit al lank bekend dat die Grondwet ignoreer word deur die hof, en hierdie soort betwissing die nagevolge daarvan is.

Zuma sal Waarskynlik “Spesiale Behandeling” in die Tronk kry, sê die Gevangenis en Regskenners – sou hy daar beland!

Honderd vier-en-veertig dae in die tronk. Dit is die minimum wat Jacob Zuma van sy vonnis van 15 maande kan uitdien voordat hy vir vrylating oorweeg kan word.

Cyril Hoor Vandag of sy CR17 Verkiesingsveldtog Befondsing Wettig was

Ramaphosa se presidentsverkieseing veldtog was glo befonds deur ‘n veldtog bekend as CR17, glo deur die White Monopoly Capital (WMC). Die Grondwethof sal glo vandag uitspraak lewer in die saak.

Inenting is nie ‘n Waarborg nie! In Israel is Helfte van Nuwe Gevalle Voorheen Ingeënt – 90% Besmet met Delta/India Mutasie!

Volgens ‘n Israeli amptenaar, is die helfte van volwassenes wat in die jongste COVID-19-uitbraak besmet is, volledig ingeënt. Ongeveer 90 persent van die nuwe COVID-19-infeksies in Israel is veroorsaak deur die India / Delta-variant van die CCP-virus, het amptenare gesê, terwyl hulle bygevoeg het dat ongeveer die helfte van die volwassenes, wat in die onlangse uitbraak besmet is, volledig ingeënt was.

Brittanje en Denemarke wil Onwettige Migrante Rwanda Toe Stuur Wyl hul Aansoek vir Asiel Oorweeg Word

Volgens nuwe wetgewing wat oorweeg word, moet asielsoekers na die gesamentlike Anglo-Deense verwerkingsfasiliteit in Rwanda gestuur word. Die VK se minister van binnelandse sake, Priti Patel, sal volgende week wetgewing instel wat die regering in staat stel om asielsoekers na die verwerkingsfasiliteit in Rwanda te stuur.

Duduzane Zuma Skop sy Veldtog om die ANC Presidentskap te Betwis af Wyl sy Pa Tronk toe Gaan

Newlands-Oos in Durban is ver van die blink hoogtes van die Burj Khalifa in Dubai, maar dit is waar Duduzane Zuma blykbaar sy poging om president te word, loods.

Jacob Zuma is tot 15 Maande Tronkstraf Gevonnis deur Hoogste hof in SA, Maar hy Lag nog!

Zuma is vyf dae gegun om homself aan die polisie oor te gee. As dit nie gebeur nie, moet die minister van polisie sy inhegtenisneming afdwing.

Nederland se Marxistiese Leier, Mark Rutte, Bewys dat die EU nie Europa is nie, na hy Hongarye vra om EU te Verlaat!

Mark Rutte het tydens ‘n gespanne vergadering van EU-leiers aan die Hongaarse leier, Viktor Orban, gesê dat Hongarye dalk beter daaraan toe is om die EU te verlaat. Die beraad het plaasgevind nadat die Hongaarse parlement ‘n wet aanvaar het, wat skole verbied om kinders te indoktrineer oor homoseksualiteit en verwante afwykings. Orban het die wet verdedig en aangevoer dat dit nodig is om te verseker dat ouers hul kinders se seksopvoeding self beheer.

NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!

Die land val uit mekaar uit en word oorheers deur bendes, kriminele, bedreigers en korrupte ANC kaders, wat Miljarde belastingbetalers geld in hul sak steek, en die NVG en Valke het heeltemal misluk, om enige verskil in die tsunami van misdaad te maak. Inderdaad, nie eens 56 moorde per dag in gruweldade soos plaasmoorde, verkragtings, kapings, huisbesettings, marteling, transito rooftogte waar bombe en masjien gewere gebruik word, ensovoorts, kan hul aanspoor om wet en orde toe te pas nie. Die NVG en Valke wil liewer lyf wegsteek en die ou apartheids donkie looi, om die aap agter die bos te gaan haal, om drie dekade oue “misdade” te gaan soek van die apartheids era. Hulle vergeet dat onder apartheid was die ANC verban, vir goeie rede, want ons sien elke dag die hel wat ANC se sosialisme meegebring het. ‘n Kommunis se misdaad is ‘n ander se veiligheid, en dit is die NVG en Valke se verskoning om nie hul eie makkers te agtervolg nie.