Hoërskool DF Malan in Belville wil so Graag die Knie Buig en Naam Verander, maar het nog nie ‘n “Inklusiewe” Naam nie!

Volksmoord Hoër? Die Hoërskool DF Malan in Belville beweer dat hulle beoog om sy beplande naamsverandering ‘n inklusiewe proses te maak, maar het geen nuwe naam of lys van name in gedagte nie? Klink meer soos oorgawe aan die globalistiese volksmoord voordat die vyand selfs gesien is, of is dit net trapsoetjies vir ‘n besluit wat klaar geneem is en skelm deurgedruk word?

Die skool se voorsitter van die beheerliggaam, André Roux, het die afgelope naweek bevestig dat hulle die proses sal begin om die skool se naam te verander, maar benadruk dat hierdie besluit deel uitmaak van ‘n maande lange konsultasieproses, waartydens alle aspekte van die skool se identiteit en toekoms visie bespreek is. Hy noem egter nie waar die idee om die naam te verander vandaan kom nie?

Luister Hier:


160 Amerikaners Sterf en Meer as 10,000 Besmet met Covid-19 Ondanks Volle Inenting, sê CDC, maar Beweer dit is Skaars!

Volgens die Amerikaanse Sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming (CDC), het meer as tienduisend Amerikaners Covid-19 opgedoen, en 160 het gesterf ondanks die feit dat hulle ten volle ingeënt is! Maar die CDC beweer dat die data daarop dui dat sulke “deurbraak” -infeksies relatief skaars is? Vertel dit vir die honderde wat ‘n geliefde verloor het!

Op 30 April was daar 10,262 gevalle van mense wat volledig ingeënt is wat met Covid-19 besmet is, het die CDC vandeesweek gesê, volgens statistieke uit 46 Amerikaanse state en gebiede. Terwyl 1,6% (160) gesterf het, is minder as 7% van die pasiënte in die hospitaal opgeneem met Covid-19 simptome. 63% van die besmette was vrouens en die gemiddelde ouderdom was 58.

Luister Hier:


Verdedigingsmagte is Onnodig in Sosialiste se Oop Grense Wêreld: SANW se Enigste Funksie is om Mediese Fondse aan die 70% van sy Lede met MIV / Vigs te Gee!

Dit is geen verrassing dat die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, tydens haar begrotingsrede in die parlement gesê het dat die departement se begroting vir die mediumtermyn, vir die derde agtereenvolgende jaar besnoei is, hierdie keer met meer as R50 Miljard. Aangesien Sosialiste en Kommuniste die hele wêreld onder hul beheer wil hê, in een wêreldwye Sentraal Beheerde distopie, is dit vanselfsprekend dat daar nie meer gewapende weermagte nodig is nie, behalwe om die elitistiese bevele van die Sentrale Beheer op die wêreldburgers wat nie die knie wil buig nie, uit te voer. 

Die minister het in die parlement beweer dat die departement se begroting dit in ‘n moeilike posisie geplaas het, en dat die tekort aan geld ‘n negatiewe uitwerking gehad het op die land se verdedigingsmeganismes in die algemeen, en veral die militêre vermoëns, maar gegewe dat SA oop grense het en ‘n Sosialistiese regering, is daar nog ‘n weermag nodig? Sy

ANC Regime Verryk sy Sosialistiese Vennoot Kuba met 1 Miljard Rand om Toerusting te Onderhou, Betaal deur die Belastingbetaler!

Die Departement van Verdediging en Militêre Veterane het erken dat meer as R1 miljard die afgelope tien jaar aan Kubaanse diensverskaffers gegee is, as deel van die projek Thusano, om toerusting te herstel en onderhou. Maar dan kla die minister omdat die Weermag se medium termyn begroting verminder is?

Hierdie skokkende detail het na vore gekom in antwoord op ‘n parlementêre vraag van die DA, wie se woordvoerder vir verdediging, Kobus Marais, gesê het dat dit onverklaarbaar is waarom sulke take aan die Kubane uitgekontrakteer word, terwyl die Suid-Afrikaanse wapenverskaffers sukkel weens gebrek aan werk.

Luister Hier:


5.1 Miljard Euro Vermis by Eerste Adjunk Premier van Nederland, Hugo de Jonge se Ministerie van Sport in Nederland se Koronavirus Besteding!

Dit is ‘n warboel by die Nederlandse Ministerie van Gesondheid, Welsyn en Sport (VWS), nadat die rekenings vir die vorige jaar deur die Oudithof geoudit is. Daar is nie minder as 5,1 miljard euro korona-uitgawes waarvan die eerste adjunk-premier van Nederland, minister Hugo de Jonge nie verantwoording kan doen nie, oor waar sy ministerie die geld bestee het. Daar is verder ook geen oorsig of al die bestelde items wel afgelewer is nie.

Die ministerie moes verlede jaar vinnig mediese voorrade aanskaf en het blykbaar gedink dat hulle dit sou kon doen sonder om sulke rekords te hou, maar die Oudithof het die volgende onder andere uitgereik:

Die Ouditeershof het nietemin ernstige tekortkominge gevind in haar verantwoordingsoudit van die 2020-regeringsrekening. Inderdaad, finansiële bestuur by die Ministerie van Gesondheid, Welsyn en Sport was so onvoldoende dat die Ouditers beswaar gemaak het:

Meningsvormers, Nederland, Nuus, Nuuskommentaar, , , , , , , , , , , , Leave a comment

Tyd om die SAW na die SA Welsyn te Herdoop? Dit is Maar net een Groot Kaderontplooiing Slenter!

Nosiviwe Mapisa-Nqakula, SA se Minister van Verdediging kerm nog steeds dat haar sny van die korrupsiekoek nie groot genoeg is nie. Sy het weer gewaarsku, of is dit gedreig, dat die SAW in groot moeilikheid verkeer. Maar daar is geen oorlog nie, en SA het basies oop grense, en die troepe help nou net die onbevoegde SAPD uit met Korona. 

Die minister se dat die land se verdedigingsvermoëns ernstig aangetas sal wees agv. die groot finansiële te korte waarmee die weermag te doen het. Maar die SAW troepe is nou net ‘n vredeskorps soos die VN, en met die oppergesag van die groot wêreld moondhede soos VSA, China en Rusland, is daar maar min rede vir ‘n weermag. Inderdaad, met die vooruitsig dat die Afrika Unie mettertyd SA saam met  Zimbabwe en Namibia sal wil saamsnoer, is ‘n groot weermag ongewens.

Luister Hier:


“Alle Skool Sport Aktiwiteite Onmiddellik Opgeskort” – Terwyl Vakbonde Roep vir Skole om te Sluit oor Moontlike Derde Golf Koronovirus Infeksies!

Die Onderwys Departement het verklaar dat alle sportaktiwiteite met onmiddellike inwerkingstelling opgeskort is, terwyl die Onderwysers Vakbond van Suid Afrika (EUSA) gevra het dat skole regoor die land gesluit moet word weens kommer oor die toenemende Covid-19-gevalle. Die vakbond het gesê dat Gauteng, die Vrystaat en die Oos-Kaap al verklaar het dat hulle in ‘n derde golf verkeer. Die vakbond het gesê dat skole sentraal staan ​​in hierdie derde golf, aangesien veiligheidsprotokolle geïgnoreer is.

EUSA het die ANC regering blameer dat hulle nie voldoende persoonlike beskermende toerusting (PBT’s) verskaf het nie, en dat Covid-19-gevalle in die onderwys sektor nie voldoende opgespoor word nie.

Luister Hier:


2 + 2 = 5? Liberale in Kalifornië het nou Beweer dat Wiskunde Rassisties is!

Een groot aanduiding dat Sosialisme en Kommunisme oorheers, is wanneer Onderwys Indoktrinasie word. Die Kaliforniese staatsonderwyspaneel oorweeg sowaar of wiskunde inherent rassisties is, en of dit gewortel in wit oppergesag is, maar dit is net nog verskynsels van die “woke cancel culture,” wat deur ver linkses, sosiale media en globaliste in naïve mense se kele afgestoot word, om om ons beskawing te vernietig, sodat hulle dit kan oorneem en oorheers. 

Die onderwyspaneel is besig om die raamwerk te hersien, wat die huidige wiskundige standaarde beredeneer, wat fokus op die bestaan van een korrekte antwoord in wiskunde, wat glo wit oppergesag laat voortbestaan, en swartes verder benadeel. Dit is deel van die bose “Critical Race Theory” wa Demokrate en linkses preek, selfs in primêre skole, wat sé dat blankes by verstek rassisties is!

Luister Hier:


<

Stelsel Regter Aangestel om te Ondersoek of die Stelsel, vir Covid-19 in die Komende Verkiesings kan Misbruik?

Gegewe die debakel wat sommige van ons, wat verby die growwe blatante sensuur gesien het, in die Amerikaanse Presidentsverkiesing, met die sistemiese en massiewe kiesersbedrog, is dit byna seker dat die ver linkses die stelsel in SA gaan probeer kul, soos die Demokrate in die VSA gedoen het met BLM en Antifa. In ‘n duidelike poging om skoon en onpartydig voor te kom, het die ANC se OVK vir Dikgang Moseneke, ‘n voormalige adjunkhoofregter, aangestel om te ondersoek of COVID-19 ‘n vrye en regverdige verkiesing sal belemmer.

Die plaaslike verkiesing sal op 27 Oktober vanjaar plaasvind, maar of dit nou oor weke gestrek sal word, of dat stemme per pos openlik misbruik gaan word, om die stelsel te kul, moet nog gesien word.

Luister Hier:


“Die Regering Lieg vir Jou ‘n op Manier wat tot Jou Dood Kan Lei” – Voormalige Pfizer Vise-President en Hoof Wetenskaplike

Dié skokkende en kontroversiële onthulling kom van Dr. Michael Yeadon, Pfizer, ja dieselfde korporasie wat Covid entstof maak, se voormalige vise-president en hoofwetenskaplike vir allergie en asemhalingstelsels, wat 32 jaar in die bedryf nuwe medisyne-navorsing gelei het, en by sy aftrede van die farmaseutiese reus, die “mees senior navorsingsposisie” in sy vakgebied beklee het.

In ‘n onderhoud het hy die “aantoonbaar valse” propaganda van regerings aangespreek in reaksie op COVID-19, insluitend die “leuen” van gevaarlike variante, die totalitêre potensiaal vir “entstofpaspoorte” en die “konvergente opportunisme” wat ‘n sterk moontlikheid aandui dat ons te make het met ‘n “sameswering“, wat kan lei tot iets ver erger as die bloedbad wat ervaar is in die oorloë van die 20ste eeu.

Luister Hier: