Dag na Dag Word ons ou Mensies Wreed Vermoor deur Swart Barbare net vir TV’s en Selfone!

Nog 2 bejaarde blanke ou mans vermoor in hulle huise gevind. Kort na die moord op mnr Thomas Glen Love (89), wat vermoor gevind is in sy Storms River huis in die Oos Kaap op 31 Julie 2021, is mnr Kallie Van Heerden (78) vermoor in sy huis in Christiana. Gaan ons werklik almal op ons ou dag vermoor word? En nee, al is dit net “gewone misdaad” is dit NIE normaal en nie aanvaarbaar nie! Noem dit wat dit is – swart op wit volksmoord. 

Duitsland Lig Uiteindelik SA Covid Reisverbod – Volle Ingeënt Besoekers kan Kwarantyn Vermy

Reisigers van Suid Afrika word nou toegelaat om Duitsland binne te gaan, nadat hulle sedert middel Januarie verbied is om die land te besoek. Reisigers wat volledig ingeënt is, sal nie gedwing word om te kwarantyn nie.

Pligte vir Blankes, Regte vir Swartes – Daar is Geen “Equality” in die Reënboog Abominasie Genoem Suid Afrika nie!

Dit is verbasend dat ‘n Engelstalige saketydskrif soos Business Day nog na vore kan kom met die retoriese vraag of Suid Afrikaners gelyke regte het. Die gelaaide stelling is opgetel en vertaal na Afrikaans deur professor in sielkunde en kriminologie aan die Universiteit van Suid-Afrika, Chris Nortje. Chris se antwoord was reg en pront uit, “Nee. Jong blankes kan nie eers werk kry in hierdie land nie!

Wil Diktator Lesufi Blanke Kinders na Lokasie Skole Stuur? Geforseerde Rasse Integrasie Ontneem Ouers van Grondwetlike Reg tot Vryheid van Assosiasie in Gauteng!

Lesufi, wat wel bekend is vir sy diktatoriale anti Afrikaanse uitlatings, het sy plan vir etniese volksmoord deur geforseerde rasse integrasie in skole uitgelê, wat mense se grondwetlike reg tot vrye assosiasie ontneem. Dit is duidelik dat tuiskool of CVO skole die enige pad vorentoe is vir blankes. Die omstrede LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het sy bose plan uitgelê Sondag tydens ‘n persverklaring, toe hy ook aangekondig het dat die graad 1 -klas van 2022 in Gauteng oudergewoonte immuniseringskaarte (nie Covid19 inenting nie) moet voorsien om by skole toegelaat te word. 

Bheki Cele en Khehla Sitole Ondervra oor 1.5 Miljoen Omstrede Koeëls wat Gesteel is Tydens ANC Onluste!

Slegs klein hoeveelhede van die ammunisie wat uit ‘n skeepsvraghouer in Durban gebuit is, is teruggevind, het die parlement se portefeuljekomitee Donderdag gehoor. Dit was een van die vrae wat Donderdag tydens ‘n inligtingsessie deur SAPD-amptenare tydens die parlement se polisieportefeuljekomiteevergadering geopper is.

ANC Wyksraadslid van Daveyton, Solly Silawule was glo een van die Plunderaars wat Drankwinkel Geplunder het in ANC Geweld!

Na wat verneem word, was die ANC raadslid van wyk 71 van Daveyton, Solly Silawule, onder diegene wat ‘n plaaslike drankwinkel by die Daveyton Mall in die omgewing geplunder het. Die Ekurhuleni-wyksraadslid van die African National Congress (ANC), is vermoedelik onder diegene wat in hegtenis geneem is weens die onlangse plundering.

SAPD het Misluk om Gemeenskape en Besighede te Beveilig in Onlangse ANC Onluste en Moet dus die Wapenwetsontwerp Terug Trek!

Dit is enige regering se primêre taak om wet en orde te handhaaf en stabiliteit te verseker, maar die ANC regering, ondersteun deur die Suid-Afrikaanse Polisie en weermag, het oor die laaste weke in hierdie verantwoordelikheid geheel en al misluk. Regoor die land moes mense hulself, hul families, hul eiendom, en gemeenskappe verdedig en terselfdertyd beveilig, in ʼn tyd van grootskaalse onluste en anargie. Gelukkig is daar nog burghers met wapens wat die taak kan verrig in die afwesigheid van die SAPD en SANW. En wat nog erger was, is dat die arme inwoners deur die einste SAPD vermaan is omdat hul optredes glo onwettig was!

EFF Lafaards Terroriseer nou Weerlose Bejaardes van Huis Herfsblaar Ouetehuis in Pretoria!

Verskeie skole in die Queenswood-omgewing van Pretoria is vandag, Woensdag 28 Julie gesluit weens ‘n optog van die EFF na Huis Herfsblaar ouetehuis, waar die Bittereinders gevra is om die ou mense te verdedig teem Malema se rasselokaas en aandag soekery.

Gauteng SAPD kon nie Onlangse ANC Onluste Ordentlik Bekamp nie Omdat Helfte van hul Blitspatrollie Voertuie nie Werk nie!

Meer as helfte van die 231 blitspatrollie voertuie in Gauteng staan stukkend ​​by polisiemotorhuise en privaat werkswinkels regoor die provinsie, sonder dat daar duidelikheid is oor wanneer hulle weer op pad sal wees. In totaal is 124 van die 231 blitspatrollie voertuie in die provinsie van die pad af volgens die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, meeste van hulle vir langer as 3 maande.

Sal ons Almal op ons Oudag Vermoor Word? Bejaarde Danielskuil man Sterf na hy met Gholfstok Geslaan is Gedurende Huisinval!

‘n Lewe vir ‘n TV? ‘n Bejaarde inwoner van Danielskuil in die Noord-Kaap, At van der Merwe, is dood aan ‘n hartaanval veroorsaak deur skok toe hy met ‘n gholfstok getref is, toe hy en sy vrou, albei in hul 70’s, vroeg op Vrydagoggend 24 Julie 2021, in hul huis aangeval is. Sy baie brose vrou, Elize, se een been is gebreek toe een van die aanvallers op haar been gespring het.