Somaliese Asielsoeker wat deur Merkel & Kie Verwelkom is, Steek 3 Blanke Vrouens Dood en Beseer 7 in Duitsland!

In die Duitse stad Würzburg, wat in Beiere geleë is, is nog ‘n ernstige Islamitiese terreuraanval uitgevoer deur ‘n Somaliese asielsoeker, wat in 2015 deur Merkel & Kie verwelkom is, toe hy drie vrouens met ‘n groot kombuismes grusaam geslag het en nog 7 gewond het.

Guptas het Optimum Myn gekoop met behulp van fondse wat van die staat gebuit is – Zondo-kommissie

Paul Holden, navorser van Shadow World Investigations, het Vrydag glo aan die staatskapingkommissie gesê dat die staat meer as R1 miljard betaal het om die Optimum-myn vanuit die Gupta-besit te koop.

Zuma en Ramaphosa Skandale Bewys Politisering van die Openbare Beskermer en Konstitusionele Hof!

Dit is welbekend dat baie presidente President geword het om weg te kruip van agtervolging van korrupsie of ander skandale, en dit is nêrens waarder as wanneer jy eers president van SA geword het, dat jy kwytskelding van alle misdade sal kry. Met stories wat alewig verander, “sukkel” die arme OB en Konstitusionele Hof om Zuma se korrupsie te kan straf, en nou wil dit voorkom of Ramaphosa se leuens, of te wel “verandering van stories” ook onder die mat gevee word, omdat na hul mening, die area van ondersoek glo buite die veld van die OB val.

“Die Kwaad Konstitusionele Hof is Geregtelik Emosioneel en nie in Ooreenstemming met ons Grondwet nie” – Zuma-stigting

Oudpresident Jacob Zuma se stigting het die uitspraak van die Konstitusionele hof, wat 15 maande tronkstraf opgelê het vir minagting, gekritiseer en gesê dit is “emosioneel en nie in ooreenstemming met ons grondwet nie”. Siende dat diê hof ook rassisme teen blankes goedgekeur het, met betrekking tot Covid hulp, is dit al lank bekend dat die Grondwet ignoreer word deur die hof, en hierdie soort betwissing die nagevolge daarvan is.

Duisende Duiwe Verdwyn Tydens Wedloop in Brittanje! Verswakte Magnetieseveldsterkte en Sonstrale Word Blameer!

Voëlhanteerders is verpletter nadat meer as 5,000 duiwe tydens ‘n wedloop oor die Verenigde Koninkryk verdwyn het. Dit is ‘n feit dat die aarde se magnetiese veld verswak, en hierdie tipe gebeurtenis gaan meer gereeld gebeur. Ander verskynsels van hierdie is waar walvisse en dolfyne op de strande beland ens. Die diere gebruik die aarde se magnetiese veld as hul kompas, en hoe meer die pole skuif en die magnetieseveldsterkte verswak, hoe meer word hulle verwar.

Hunter Biden het Belê in Pandemie Firma Metabiota, wat met Wuhan-laboratorium en Daszak se EcoHealth Saamgewerk het!

Rosemont Seneca Technology Partners (RSTP), ‘n beleggingsonderneming onder leiding van Joe Biden se seun Hunter Biden, was ‘n leidende finansiële ondersteuner van Metabiota, ‘n pandemie-opsporings- en reaksieonderneming wat saamgewerk het met Peter Daszak se EcoHealth Alliance en die Wuhan Institute of Virology.

Zuma sal Waarskynlik “Spesiale Behandeling” in die Tronk kry, sê die Gevangenis en Regskenners – sou hy daar beland!

Honderd vier-en-veertig dae in die tronk. Dit is die minimum wat Jacob Zuma van sy vonnis van 15 maande kan uitdien voordat hy vir vrylating oorweeg kan word.

Cyril Hoor Vandag of sy CR17 Verkiesingsveldtog Befondsing Wettig was

Ramaphosa se presidentsverkieseing veldtog was glo befonds deur ‘n veldtog bekend as CR17, glo deur die White Monopoly Capital (WMC). Die Grondwethof sal glo vandag uitspraak lewer in die saak.

Inenting is nie ‘n Waarborg nie! In Israel is Helfte van Nuwe Gevalle Voorheen Ingeënt – 90% Besmet met Delta/India Mutasie!

Volgens ‘n Israeli amptenaar, is die helfte van volwassenes wat in die jongste COVID-19-uitbraak besmet is, volledig ingeënt. Ongeveer 90 persent van die nuwe COVID-19-infeksies in Israel is veroorsaak deur die India / Delta-variant van die CCP-virus, het amptenare gesê, terwyl hulle bygevoeg het dat ongeveer die helfte van die volwassenes, wat in die onlangse uitbraak besmet is, volledig ingeënt was.

Brittanje en Denemarke wil Onwettige Migrante Rwanda Toe Stuur Wyl hul Aansoek vir Asiel Oorweeg Word

Volgens nuwe wetgewing wat oorweeg word, moet asielsoekers na die gesamentlike Anglo-Deense verwerkingsfasiliteit in Rwanda gestuur word. Die VK se minister van binnelandse sake, Priti Patel, sal volgende week wetgewing instel wat die regering in staat stel om asielsoekers na die verwerkingsfasiliteit in Rwanda te stuur.