Talle afgestudeerde mediese studente moet oor minder as twee weke aanmeld vir hul internskap, maar dit kan nie gebeur nie, want die staat het hulle nog nie geplaas nie.
Wêreld Nuus
Leigh Matthews, was ‘n sprankelinde jong 21-jarige student, met haar lewe voor haar, toe sy in 2004 ‘n vreemdeling ‘n rygeleentheid gegee het, wat haar toe ontvoer en vermoor het. Nou kan haar moordenaar waarlik waar op parool vrygelaat word! Volgens Leigh se Pa sal die gesin die paroolaansoek teenstaan.
Borgtog van slegs R5,000 is Dinsdag in Senekal toegestaan vir die moordverdagtes van Brendin Horner, maar geen borgtog vir Werner Potgieter en Cornelius Greyling van Pampoenkraal Boerdery in Dirkiesdorp nie, selfs al was hulle nie eens op die toneel toe die misdaad gepleeg is nie. DIT LYK HUL MISDAAD IS DAT HULLE WIT IS!
Gewoonlik is dit ‘n kompliment as iets na jou genoem word, maar Waitrose, ‘n supermark-tempel vir elites in die Verenigde Koninkryk wat dit kan bekostig om met ver linkse idees rond te loop, het besluit om “Kaffir-limoenblare” te herdoop net in geval hulle dalk Suid-Afrikaners aanstoot gee, alhoewel niemand tot dusver die moeite gedoen het om te kla nie.
ANC se Sosialistiese Volksmoord plan en Sentralisering van mag stoom voort. Die ANC se Gauteng departement van Onderwys beplan om volgende week ‘n konsep dokument te publiseer, wat dit ten doel stel om Afrikaanse skole finaal die nek om te draai en totaal te vernietig. Dit is ‘n hoogs ideologiese dokument en tipies ANC, is dit niks anders nie as ‘n baie ambisieuse sosialistiese sosiale manipulasie om geforseerde rasse teikens te stel, vir elke enkele tradisionele Afrikaanse skool in die provinsie.