Het Ramaphosa #FreeZuma Onderskat? Suid Afrika Brand! Grootste Raffinadery, Suikermeule, Winkels, Hoofpaaie en Openbare Vervoer Sluit Weens Onluste!

Die #FreeZuma onluste maak wêreldwye nuus, met Fox News wat berig oor die onluste en plundery as dieselfde as “wat ons gesien het in Amerika,” met verwysing na BLM se landswye onluste en plundering laas jaar aangehits deur die Demokrate. Ramaphosa kon seker nie die geleentheid om die leier van sy politieke opposisie in hegtenis te neem, van die hand wys nie, maar het hy ‘n groter bomb aangesteek as wat self hy gedink het, want dit blyk dat die ANC regime glad nie daarvoor voorbereid was nie!

Ramaphosa Ontplooi Weermag na KZN en Gauteng om Pro Zuma Proteste, Geweld, Plundering en Politieke Opposisie te Stuit!

Ramaphosa en sy ANC faksie het misluk om die pro Zuma faksie proteste te marginaliseer, en moes die Suid-Afrikaanse weermag se magte in twee provinsies ontplooi, ná wydverspreide pro Zuma geweld en plundering wat onder ander paaie versper het, ‘n winkelsentrum aan die brand gesteek het, met verskeie dood en meer as 200 inhegtenisnemings na die gevangenskap van die leier van Ramaphosa se politieke opposisie, oud President Jacob Zuma.

Plaasaanvallers Kom Selfs is jy op jou Swakste met Covid, so Wees Paraat en Voorberei. Dit is nie of Hulle Gaan kom nie, dis Wanneer!

Hierdie is die woorde van Juanita Swanepoel (48) nadat sy op Vrydagaand 9 Julie 2021, terwyl sy bewend en siek van Covid was, 4 skote deur haar slaapkamerdeur afgevuur het, om haarself te red terwyl n groep swart mans besig was om die versterkte deur af te breek, op haar en haar man se plaas by Vierfontein in die Vrystaat.

Pro Zuma Proteste Sprei van KZN na Gauteng! Het Ramaphosa ANC Verdeel Deur sy Politieke Opposisie Tronk toe te Stuur?

Ramaphosa en sy ANC faksie probeer hul bes om die bom te ontlont wat hulle aangesteek het, deur die leier van hul politiek opposisie in die tronk te sit! SAPD het gewaarsku teen aanhitsing van geweld te midde van protes teen die in hegtenis neming van Jacob Zuma, wat al snelweë beïnvloed het en besigheid skade veroorsaak, wat kort voor lank die reeds swak ekonomie kan beïnvloed, en natuurlik word Covid maatreëls heeltemal vergeet. Dit is die Afrika manier om korrupte leiers te vereer en selfs Mugabe was deur sy volgers as “die Leeu van Afrika” aanbid. Net so wil die Zoeloe hul korrupte held red en dink weereens nie aan die gevolge van hul onluste in die sakewêreld nie, of die res van die land wat hulle glo deel.

Die Hoogs Aansteeklike Indiese Delta Variant nou die Dominante Virus in die Wes-Kaapse Afvalwaterbehandelingsaanlegte

Die hoogs aansteeklike Delta-variant van Covid-19 is in afvalwater by 25 suiweringsaanlegte in die Wes-Kaap opgespoor.

Pampoenkraal Plaas Afgebrand ‘n uur na Swart Terroris Haatspraak op Ukhozi FM en Mkhondo FM Uitsaai!

Die dubbele standaarde en die #BlackPrivilege wat “our people” geniet, en hulself toe-eien, om geweld te pleeg na willekeur teen die wit minderheid en hul eiendom, waarvoor ons hard werk, te vernietig soos hulle wil, bereik voortdurend nuwe hoogtes. Brandstigting word nou oor gemeenskapsradio aangehits!

Somaliese Asielsoeker wat deur Merkel & Kie Verwelkom is, Steek 3 Blanke Vrouens Dood en Beseer 7 in Duitsland!

In die Duitse stad Würzburg, wat in Beiere geleë is, is nog ‘n ernstige Islamitiese terreuraanval uitgevoer deur ‘n Somaliese asielsoeker, wat in 2015 deur Merkel & Kie verwelkom is, toe hy drie vrouens met ‘n groot kombuismes grusaam geslag het en nog 7 gewond het.

Duisende Duiwe Verdwyn Tydens Wedloop in Brittanje! Verswakte Magnetieseveldsterkte en Sonstrale Word Blameer!

Voëlhanteerders is verpletter nadat meer as 5,000 duiwe tydens ‘n wedloop oor die Verenigde Koninkryk verdwyn het. Dit is ‘n feit dat die aarde se magnetiese veld verswak, en hierdie tipe gebeurtenis gaan meer gereeld gebeur. Ander verskynsels van hierdie is waar walvisse en dolfyne op de strande beland ens. Die diere gebruik die aarde se magnetiese veld as hul kompas, en hoe meer die pole skuif en die magnetieseveldsterkte verswak, hoe meer word hulle verwar.

Hunter Biden het Belê in Pandemie Firma Metabiota, wat met Wuhan-laboratorium en Daszak se EcoHealth Saamgewerk het!

Rosemont Seneca Technology Partners (RSTP), ‘n beleggingsonderneming onder leiding van Joe Biden se seun Hunter Biden, was ‘n leidende finansiële ondersteuner van Metabiota, ‘n pandemie-opsporings- en reaksieonderneming wat saamgewerk het met Peter Daszak se EcoHealth Alliance en die Wuhan Institute of Virology.

Inenting is nie ‘n Waarborg nie! In Israel is Helfte van Nuwe Gevalle Voorheen Ingeënt – 90% Besmet met Delta/India Mutasie!

Volgens ‘n Israeli amptenaar, is die helfte van volwassenes wat in die jongste COVID-19-uitbraak besmet is, volledig ingeënt. Ongeveer 90 persent van die nuwe COVID-19-infeksies in Israel is veroorsaak deur die India / Delta-variant van die CCP-virus, het amptenare gesê, terwyl hulle bygevoeg het dat ongeveer die helfte van die volwassenes, wat in die onlangse uitbraak besmet is, volledig ingeënt was.