Volgens die ondersoekdirektoraat (ID) het die pogings om die Gupta-broers en hul vrouens na SA terug te bring toegeneem, om tereg te staan op aanklagte, na Interpol rooi kennisgewings oor hul inhegtenisneming uitgereik het.
Wêreld Nuus
Die dubbele standaarde en die #BlackPrivilege wat “our people” geniet, en hulself toe-eien, om geweld te pleeg na willekeur teen die wit minderheid en hul eiendom, waarvoor ons hard werk, te vernietig soos hulle wil, bereik voortdurend nuwe hoogtes. Brandstigting word nou oor gemeenskapsradio aangehits!
Jacob Zuma het Sondag ‘n byeenkoms van ondersteuners toegespreek buite Nkandla en hulle bedank omdat hulle hom steun teen die gevangenisstraf van 15 maande. Jacob Zuma het nog nie in die openbaar verskyn nie sedert die konstitusionele hof hom tot 15 maande tronkstraf gevonnis het, weens minagting van die hof, nadat hy geweier het om voor die kommissie van ondersoek na staatskaping te getuig.
Deesdae begin meer en meer mense van die huis en weg van Stadsentrums te werk, en Orania beplan om diê geleentheid te gebruik om meer mense te lok deur ordentlike internet infrastruktuur op te stel. Die Orania Dorpskantoor se infrastruktuurontwikkeling om hoë spoed internet in Orania te realiseer is goed aan die gang.
Dit is welbekend dat baie presidente President geword het om weg te kruip van agtervolging van korrupsie of ander skandale, en dit is nêrens waarder as wanneer jy eers president van SA geword het, dat jy kwytskelding van alle misdade sal kry. Met stories wat alewig verander, “sukkel” die arme OB en Konstitusionele Hof om Zuma se korrupsie te kan straf, en nou wil dit voorkom of Ramaphosa se leuens, of te wel “verandering van stories” ook onder die mat gevee word, omdat na hul mening, die area van ondersoek glo buite die veld van die OB val.