Lesufi Maak sy Volksmoord Plan Bekend om die Doodsklok vir Afrikaanse Skole te Lui!

ANC se Sosialistiese Volksmoord plan en Sentralisering van mag stoom voort. Die ANC se Gauteng departement van Onderwys beplan om volgende week ‘n konsep dokument te publiseer, wat dit ten doel stel om Afrikaanse skole finaal die nek om te draai en totaal te vernietig. Dit is ‘n hoogs ideologiese dokument en tipies ANC, is dit niks anders nie as ‘n baie ambisieuse sosialistiese sosiale manipulasie om geforseerde rasse teikens te stel, vir elke enkele tradisionele Afrikaanse skool in die provinsie.

Nuus Uit Ons Toekoms Dalk? Stel Jou Voor – ‘n Nuusberig van 20 Junie 2045

Nuus Uit Ons Toekoms Dalk? Stel Jou Voor - 'n Nuusberig van 20 Junie 2045

Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…

Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:

Na R 1 Miljard met min Resultate, wil Raymond Zondo Die Zondo Staatskaping Slenter WEER Verleng!

Hoeveel kos die Waarheid? Die adjunkhoofregter het toegegee dat Suid-Afrikaners ongeduldig geraak het met die ondersoek, maar sê ‘n uitbreiding is van kardinale belang

“As dit te Goed is om Waar te Wees…” FBI Vang 800 Kriminele Deur Foon Klets APP te Skep en Kriminele te kry om dit te Gebruik!

Een dwelmhandelaar stuur ‘n SMS aan ‘n ander dat hy ‘n ‘werk’ het, en ‘n bewese manier om dit te doen: twee kilogram kokaïen uit Bogota met die beskermde diplomatieke sak van die Franse ambassade.

Die Zondo-kommissie Wys Afriforum en Motsoeneng se Aansoeke om Getuies te Kruisondervra van die Hand

Die Zondo-kommissie het die week ‘n aantal aansoeke om verlof tot kruisondervraging aangehoor, ingedien deur verskillende betrokke partye.

Die N A Z I Linkses Brand Nog Steeds Boeke: Belangrike Uitgewers Weier om “Radioaktiewe” Trump ‘n Boekooreenkoms aan te Bied!

President Donald Trump het in ‘n onlangse verklaring genoem dat hy “soos mal skryf” oor die “boek van alle boeke” en twee boekaanbiedings van die mees onwaarskynlike uitgewers van die hand gewys het. Maar in werklikheid probeer al die belangrikste spelers in die uitgewerswêreld so ver as moontlik vir Trump sensuur en marginaliseer. Politico verwys na Trump se sogenoemde “radioaktiewe” standpunt na die opstand op 6 Januarie, maar dit is net so omdat die linkses, insluitende Demokrate, Sosiale Media Reuse en Hoofstroommedia dit so erg politiseer en oordryf het, dat dit nou die nuwe valse realiteit is.

Suid Afrika se Vloek van “Bling” Veroorsaak nog steeds Valse Hoop en Ellende vir die Massa Bevolking

Van die kaal grond van KwaZulu-Natal is onlangs ‘n paar blink klippies opgegrawe, deur sommige met ‘n piksteel, of ander deur die koorsigste fortuinsoekers met hul kaal hande. Toe die vondse bekend word, met die spreekwoordelike veldbrand, lyk dit asof die diamantjag uit die Imperialistiese jare van Cecil John Rhodes, in die omgewing rondom die diamanthoofstad Kimberley, homself herhaal in Natal.

Natuurlik baie kleiner, en gelukkig so, omdat al die swart fortuinjagters deur die ANC regering tot verdere kennisgewing versoek om terug te keer na hul “informele nedersetting“, die polities korrekte naam vir die plakkerskampe wat opgespring het, toe al die landelike swartes ingebring is om te kom werk op die Britse Empire se myne. Alhoewel die naam bygewerk is, het die ellendige lewensomstandighede in daardie nedersettings nie ‘n sentimeter verbeter sedert Nelson Mandela in 1994 ‘n eerste wêreld land g

Orania se Digitale Geldeenheid, d’Ora Bekendgestel deur die Orania Sakekamer!

Orania het laas maand op ekonomiese terrein ʼn baie belangrike tree geneem toe die Ora, Orania se eie geldeenheid wat aan die Rand vasgepen is, ‘n digitale weergawe gekry het, wat aan die gemeenskap vrygestel is! Die dOra is ʼn projek wat al vir ʼn hele ruk ontwikkel word, en na verskillende ‘voertuie’ vir hierdie projek oorweeg is, is daar verlede jaar heelwat vordering gemaak en ʼn toepassing is gebou.

Die Sentiment in die SA Landboubedryf het Gestyg tot ‘n Nuwe Hoogtepunt Volgens Landboubesigheidskamer

Die sentiment in die Suid-Afrikaanse landboubedryf het in die tweede kwartaal tot ‘n nuwe hoogtepunt gestyg, ondersteun deur die verwagtinge van rekordoes en goeie kommoditeitspryse.

Brittanje Kry Splinternuwe Nuus TV Kanaal, GB News, Wat Teen Linkse “Woke Cancel Culture” Posisioneer!

Na beleggings van meer as 60 Miljoen Pond, was die Verenigde Koninkryk se nuwe GB News TV Kanaal, wat as ‘n mededinger van die linkse nuus- en aktualiteitsaanbiedinge soos BBC en Sky geposisioneer is, Sondag aand op TV en aanlyn bekendgestel met ‘n spesiale openings program wat aangebied was deur voorsitter en veteraan-omroeper, en voormalige BBC anker, Andrew Neil.