‘n Nuwe kinkel in die Tokyo Sexwale “gesteelde kwadriljoen” sage het verskyn – nadat “die Erfenis fonds” die ANC-regering na ‘n bank in Singapoer genooi het, toe die voorsitter van die Worldwide Proxy and Trustee of the White Spiritual Boy (WSB) en Spiritual Wonder Boy ( SWB) Erfenis fondse, Mnr. Chark Leong Boey, ‘n brief in sy persoonlike hoedanigheid geskryf het om die verwarring rondom die Erfenis fonds uit te klaar. Die Valke het Maandag bevestig dat hulle twee sake van vermeende diefstal van meer as R41 kwadriljoen ondersoek.
Mnr Boey, afkomstig van Singapoer, het in ‘n brief verklaar dat hy ‘n uitnodiging aan ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging gerig het, om na Singapoer te reis om die fonds te verifieer.
Rusland was geduldig tot nou, maar Vladimir Poetin het lande van die westelike halfrond gewaarsku om nie Rusland se rooi lyn oor te steek nie. Alhoewel Rusland nie enige brûe wil brand nie, is sy reaksie bedoel om dreigemente met vinnige en harde optrede teen te staan. Dit is in kort die boodskap van die Russiese president in sy jaarlikse toespraak aan lande wat ook “die nuwe sport wil bedryf”. Luister Hier: Die president het opgetree voor die Russ In ‘n sosialisties bestel, word plattelandse dorpe nie benodig nie omdat die regime alle plase besit of beheer. Die kommuniste verkies dat alle mense in Stede woon waar dit makliker is om hulle te kontroleer. So dit is seker geen verbasing dat infrastruktuur in plattelandse dorpe nou al vir jare uitmekaarval. Aan die orde van die dag is stinkende strate met rioolwater wat uit stukkende pype stroom tussen hope en hope vullis deur. Don van Zyl, n raadslid van die Maquassi Hills munisipale gebied in Noordwes wat plekke soos Wolmaransstad en Leeudoringstad insluit, sê dat absoluut geen munisipale dienste nou al vir 2 maande gelewer word nie. Willie Grundling, ‘n sakeman van Wolmaransstad, het ook aan Netwerk24 vertel hy verwyder al self sy onderneming se vullissakke vir 13 jaar en neem self sy eie huis, sowel as sy bure se vullis na die vullishoop. Die plaaslike vullishoop is nie eers omhein nie. Rioolvuil loop uit lekkende pype voor Grundling se ond Suid-Afrikaners weet die Kubaanse Doktors en Ingenieurs net ‘n geldwasseryskema is waar ons belastingbetalers se geld direk aan die Castro regime in Kuba gegee word. Soos VSA se voormalige Direkteur van die Sentrale Intelligensie Agentskap (CIA) en Minister van buitelandse sake, Mike Pompeo laas jaar genoem het, die doktors en ingenieurs kry net 10% van die geld van die Kubaanse regime af. Verder, is Ou Havana dalk ‘n gewilde plek vir toeriste wat Kuba besoek, maar dit is ook ‘n plek waar inwoners daagliks water tekort het. Solidariteit het intussen ‘n lys van meer as 120 bekwame en gewillige Suid Afrikaanse ingenieurs aan minister Lindiwe Sisulu gestuur. Die bohaai volg nadat Lindiwe Sisulu 24 Kubaanse ingenieurs laas week verwelkom het om glo die ANC se waterkrisis in Suid-Afrika aan te spreek, maar dit blyk dat Kuba die 120 Suid-Afrikaanse ingenieurs meer nodig het as wat Suid-Afrika 24 Kubaanse wateringenieurs benodig. Die 24 Kubane sal Suid-Afrika se Blankes, Christene en mans MOET leer om te Protesteer: ‘n Australiese Burgemeester moes gou om verskoning vra na studente en ontstoke ouers protesteer het, oor ‘n voorlegging deur ‘n ver linkse aktivis jeug raadswerker by ‘n openbare skool naby Melbourne, wat gepreek het dat “wit, manlike en Christen“-studente “onderdrukkers” is by verstek. Dit kom dieselfde week wat ons berig het dat laerskoolkinders plakkate van ver linkse pro BLM, anti polisie moes maak en in die klas ophang! Hierdie kommunistiese anti wit “critical race theory” lesse groei ook in VSA onder die ver linkse Demokraat oorheersing, en is seker ook teenwoordig in sosialistiese anti wit Suid Afrika. Dit moet ontbloot word! Studente en ontstelde ouers het sterk protesteer nadat ‘n aktivis jeugwerker ‘n voorlegging gegee het waar sy wit seuns wat christene is, vertel het hulle is by verstek “onderdrukkers” was. Die voorval het verlede week in die Parkdale Secondary Col Owerhede Saai Fopnuus Uit! Die boere-aksiegroep, Farmers Defense Force (FDF), het ‘n regsgeding teen die Staat van Nederland en AVROTROS, die openbare uitsaaier, gewen. Die rede vir die hofsaak was die uitsending van die TV-program “Opsporing Verzocht“, waarin die groep FDF geassosieer word met brandstigting, sonder enige rede daarvoor. FDF is verkeerdelik geassosieer met brandstigting, onder meer naby die RIVM in Bilthoven. Die Openbare Vervolgingsdiens werk saam met die TV-program makers en kommunikeer hul ondersoekverslae. Volgens die uitspraak moet die Staat en AVROTROS saam die regskoste, salarisskoste, rentekoste en ‘n bedrag van €3,425 aan die FDF betaal. Dit gebeur min dat ‘n oorwinning soos hierdie voorkom in ‘n mediaklimaat waarin die massa media pers aktief teen Nederlandse boere en spesifiek die FDF werk. Die boere kry die skuld vir alles, maar dit blyk nou dat dit nie altyd ongestraf mag bly nie. Die volgende kan in di #SAvolcano Wêreld Oorheersing: Die Verenigde Nasies het onder meer geëis dat steenkool van oral moet verdwyn, regoor die wêreld! Van die kleinste derde wêreldse dele van Indië, tot sogenoemde opkomende ekonomieë, soos China, tot Suid Afrika wat op steenkool leef! Eerstens, ons het nog nooit die VN se naam op ‘n stembrief gesien nie, so mag ons vra wie het die VN verkies dat hulle nou oor ons heers? Tweedens, ons het ook nie vir Joe Biden gehelp om die verkiesing te steel nie, maar hy is nou besig met die mees magtigste Zoom (wat deur Chinese besit word) vergadering, met 40 van die wêreld se grootste lande, om te eis dat hulle meer doen oor klimaatverandering. Die triljoen dollar vraag is, gaan China sy 600 steenkool aangedrewe kragstasies by 2030 afskakel? Aangesien SA byna die helfte van die kontinent se elektrisiteit produseer, stoot Suid Afrika elke dag ‘n vulkaan se waarde van emissies uit (sulfaat dioksied en stikstofoksied), wat selfs op sate Elon Musk, gewese Suid Afrikaner en bekende ruimte tegnoloog en biljoenêr, se SpaceX ruimtevaart maatskappy het ʼn NASA kontrak bekom ter waarde van bykans $3 miljard. Al die groot name in ruimtevaart soos Lockheed Martin, Northrup Grumman, Dynetics, en selfs Jeff Bezos (van Amazon) se Blue Origin het ook gebie, maar SpaceX was die enigste bekostigbare, haalbare, volhoubare en lewensvatbare proposisie. Jeff Bezos, nog ‘n biljoenêr, is so ontsteld dat sy nemesis Elon Musk gewen het, dat hy NASA vra om hul keuse te verduidelik. Maar SpaceX is al meer as ‘n jaar al klaar besig met die ontwerp, ontwikkeling, bou en toets van ʼn ruimte vaartuig, genoem Starship, wat op die Maan kan land vir NASA se Projek Artemis, om die eerste vrou op die maan te kry. Die vaartuig word in Texas gebou en is oorspronklik ontwikkel om mens na Mars te neem, en half ‘n dosyn prototipe het al opgestyg tot 12 kilometer, maar hulle sukkel met die landings proses, in die ontwikkelings Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arrester het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag. Die ondersoekbeampte in die saak, ‘n swart adjudant offisier, het erken dat hy slegs een weergawe van die saak het – en dit is die weergawe wat die groep geweldadige swart toyi toyers, wat die plaas Pampoenkraal op 9 April 2021 onwettig betree het, om die eienaar Werner Potgieter te konfronteer, aan hom gegee het. Hy het nie die weergawe van enige boer op 9 April verkry nie en ook nie daarna nie. Hoe is dit enigsins aanvaarbaar? Hoe kan vyf mans met vaste adresse wat nie ‘n gevaar vir enigeen in die samelewing inhou nie, so l Die SA Reserwebank sien ruimte om die koerse nog vir ʼn tyd lank laag te hou in ʼn poging om die ekonomie te help om te herstel. Die Sentrale Bank wil graag die huidige koerse te handhaaf, maar kon nie bevestig hoe lank dit nog toegepas sal word nie. Sakeondernemings verwelkom die standpunt van die Reserwe bank omdat hy rentekoerse vir so lank as wat daar ruimte voor is, om laag te hou. Dit kan bydrae daartoe dat die negatiewe uitwerking van die pandemie ietwat gouer kan herstel sal wees. Mits rentekoerse nie weer verhoog nie. Die Reserwebank het die rentekoerse in die eerste maande van die pandemie geleidelik verminder tot ʼn totaal van 3% in ʼn poging om die ekonomie op alle terreine te ondersteun. Tans is die rentekoers op ʼn rekord laagte met 3,5% en sakelui begin nou merk dat die geleidelike verbetering in die ekonomie kan lei tot verhoogde rentekoerse, en daarvoor het talle reeds begin om lenings terug te betaal om verhoogde koerse te vermy. Soos dPoetin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
Sosialiste Verstedeliking Deur Afskeping van Plattelandse Dorpe Soos Wolmaransstad & Leeudoringstad Wat Geen Munisipale Dienste Het!
VIDEO: Kuba Val Uitmekaar Uit Maar SA Voer Kubaanse Ingenieurs in? Dit is net Geldwassery! Moet SA Solidariteit se 120 Ingenieurs na Kuba Stuur?
Anti Wit, Anti Christen en Anti Manlik Aanvalle Groei Wêreldwyd! Blanke en Gelowige Seuns Skaam en Geskok na Hulle as Onderdrukkers by Verstek Beledig is!
Boere Verdedigings Mag in Nederland Wen Hofsaak Teen Staat en Openbare Uitsaaier (AVROTROS) se Fopnuus!
VIDEO: VN Wil Alle Steenkool Gebruik Stop! Sal SA se Vulkaan van Emissies ook Vrystelling kry Soos China s’n?
SpaceX Wen NASA Maanlanding Kontrak van Miljarde teen al die Groot Name in Ruimte Nywerheid!
VIDEO: #Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd: SAPD Ondersoekbeampte Erken in Hof dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Word.
Reserwebank Poog om Rentekoers Laag te Hou vir so Lank as Moontlik

