Reserwebank Poog om Rentekoers Laag te Hou vir so Lank as Moontlik

Die SA Reserwebank sien ruimte om die koerse nog vir ʼn tyd lank laag te hou in ʼn poging om die ekonomie te help om te herstel. Die Sentrale Bank wil graag die huidige koerse te handhaaf, maar kon nie bevestig hoe lank dit nog toegepas sal word nie.

Sakeondernemings verwelkom die standpunt van die Reserwe bank omdat hy rentekoerse  vir so lank as wat daar ruimte voor is, om laag te hou. Dit kan bydrae daartoe dat die negatiewe uitwerking van die pandemie ietwat gouer kan herstel sal wees. Mits rentekoerse nie weer verhoog nie.

Die Reserwebank het die rentekoerse in die eerste maande van die pandemie geleidelik verminder tot ʼn totaal van 3% in ʼn poging om die ekonomie op alle terreine te ondersteun.

Tans is die rentekoers op ʼn rekord laagte met 3,5% en sakelui begin nou merk dat die geleidelike verbetering in die ekonomie kan lei tot verhoogde rentekoerse, en daarvoor het talle reeds begin om lenings terug te betaal om verhoogde koerse te vermy.

Soos d