Video Genoem in #Dirkiesdorp Hofsaak Bewys die Staat het Gelieg, Maar Hulle Hou Hardnekkig Aan om ‘n Totaal Valse Narratief te Skep!

Die Dirkiesdorp hofsaak is besig om dag vir dag iets uiters ontstellend, maar nie verbasend nie, te onthul en dit is die sistemiese bevooroordeeldheid en rassehaat wat die staat se swart amptenare, teen die wit minderheid van Suid Afrika koester. Hierdie endemiese bevooroordeeldheid is besig om soos nog nooit vantevore nie, onthul te word in die Dirkiesdorp hofsaak in Piet Retief en dit is waarom elke enkele wit Suid Afrikaner op hoogte moet wees van hierdie saak.

Vier wit boere en ‘n swart plaasvoorman is nou al vanaf 9 April in die tronk op uiters ernstige aanklagte wat strek van moord tot ontvoering omdat die Staat gretig was om hulle aan te kla van alles onder die son, so die Staat het die boere omtrent met alles behalwe die kombuistafel gegooi. Die Staat het van die begin af gesteun op ‘n totaal vals narratief om ‘n vals prentjie te skilder van wat op 9 April gebeur het, en sodoende valse klagtes te skep.

Maar op Maandag 26 April, het die

VIDEO: #Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd: SAPD Ondersoekbeampte Erken in Hof dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Word.

Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arrester het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag.

Die ondersoekbeampte in die saak, ‘n swart adjudant offisier, het erken dat hy slegs een weergawe van die saak het – en dit is die weergawe wat die groep geweldadige swart toyi toyers, wat die plaas Pampoenkraal op 9 April 2021 onwettig betree het, om die eienaar Werner Potgieter te konfronteer, aan hom gegee het. Hy het nie die weergawe van enige boer op 9 April verkry nie en ook nie daarna nie.

Hoe is dit enigsins aanvaarbaar? Hoe kan vyf mans met vaste adresse wat nie ‘n gevaar vir enigeen in die samelewing inhou nie, so l

#Dirkiesdorp Die Boere se Weergawe van Piet Retief Skietvoorval Wys Polisie Wou net Boere Opsluit met Kwaadwillige & Eensydige Ondersoek!

Self Verdediging: Soos ons laas week berig het, het ‘n onderhoud met die boere self die uiters gebrekkige en eensydige ondersoek aan die lig gebring, wat die Polisie gedoen het, na die skietvoorval te Dirkiesdorp, Mpumalanga waar 2 swart betogers, die Coka broers, doodgeskiet was op 9 April. SAUK Nuus het laas week berig dat die polisie gelieg het, en die Rapport ondersoek het ook getoon dat die Polisie ‘n totaal valse verklaring aan die media uitgereik het, na die inhegtenisname van 4 plaaslike boere. Dit is hierdie valse getuie wat die massa media opgespring het, en misbruik om rassehaat teen blankes aan te hits.

Die boere verskyn Maandag weer in die hof vir ‘n borgtog aansoek nadat hulle laas naweek toegesluit was, na die Polisie se amptelike verklaring werklik deurspek met leuens was. Dit is tekenend van die eensydige en bloot kwaadwillige ondersoek wat die Polisie op die toneel gedoen het. Dit is duidelik dat die boere onskuldi