Wat staan ons te doen na #Dirkiesdorp, die #DoodskisTwee, #Coligny en ander korrupte eensydige hofsake? Na aanleiding van die #Dirkiesdorp voorval is dit belangrik om ‘n analise te doen sodat boere en wit mense in die algemeen kan weet hoe om op te tree as so iets weer in die toekoms plaasvind.
Eerstens, die Polisie en NVG word ook beman, beheer en oorheers deur die swart meerderheid, so ons as wit minderheid het van die begin af ‘n agterstand. Dit is dus van uiters belang om te weet dat rasse insidente deur die swart oorheersing revolusionêre soos EFF, ANC, BLF, PAC, SAKP, ens. gebruik word om hulle sogenoemde “revolusie” te bevorder.
Luister Hier:
Wereld Wyd Meningsvormers , Nuus , Nuuskommentaar Afriforum , ANC , BLF , BLM , Chauvin , Coligny , Dirkiesdorp , Doodskistwee , EFF , George Floyd , globaliste , Grensoorlog , hofsake , massa media , Nuus , NVG , PAC , polisie , Propaganda , revolusie , Rooi Gevaar , SA , SAKP , SAUK Nuus , Show Trials , Sosiale Media , Suid-Afrika , TLU SA , ZA , Zuid Afrika
Die geblikteleeubedryf behoort eersdaags tot ‘n einde te kom nadat die departement van visserye, bosbou en omgewingsake stappe begin neem het daarteen.
Die teel van leeus, die aanhouding van leeus in kampe en die gebruik van die leeus vir kommersiële doeleindes, moet uitgefaseer word is deur ‘n adviespaneel aanbeveel.
Die geblikte leeubedryf bedreig die bewaring en voortbestaan van wilde leeus omdat dit stropery en sluikhandel aanwakker, se minister Barbara Creecy.
Luister Hier:
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/05/4-Mei-leeus-1.mp3
Die Dirkiesdorp hofsaak is besig om dag vir dag iets uiters ontstellend, maar nie verbasend nie, te onthul en dit is die sistemiese bevooroordeeldheid en rassehaat wat die staat se swart amptenare, teen die wit minderheid van Suid Afrika koester. Hierdie endemiese bevooroordeeldheid is besig om soos nog nooit vantevore nie, onthul te word in die Dirkiesdorp hofsaak in Piet Retief en dit is waarom elke enkele wit Suid Afrikaner op hoogte moet wees van hierdie saak.
Vier wit boere en ‘n swart plaasvoorman is nou al vanaf 9 April in die tronk op uiters ernstige aanklagte wat strek van moord tot ontvoering omdat die Staat gretig was om hulle aan te kla van alles onder die son, so die Staat het die boere omtrent met alles behalwe die kombuistafel gegooi. Die Staat het van die begin af gesteun op ‘n totaal vals narratief om ‘n vals prentjie te skilder van wat op 9 April gebeur het, en sodoende valse klagtes te skep.
Maar op Maandag 26 April, het die
#SAvolcano Wêreld Oorheersing : Die Verenigde Nasies het onder meer geëis dat steenkool van oral moet verdwyn, regoor die wêreld! Van die kleinste derde wêreldse dele van Indië, tot sogenoemde opkomende ekonomieë, soos China, tot Suid Afrika wat op steenkool leef! Eerstens, ons het nog nooit die VN se naam op ‘n stembrief gesien nie, so mag ons vra wie het die VN verkies dat hulle nou oor ons heers? Tweedens, ons het ook nie vir Joe Biden gehelp om die verkiesing te steel nie, maar hy is nou besig met die mees magtigste Zoom (wat deur Chinese besit word) vergadering, met 40 van die wêreld se grootste lande, om te eis dat hulle meer doen oor klimaatverandering. Die triljoen dollar vraag is, gaan China sy 600 steenkool aangedrewe kragstasies by 2030 afskakel?
Aangesien SA byna die helfte van die kontinent se elektrisiteit produseer, stoot Suid Afrika elke dag ‘n vulkaan se waarde van emissies uit (sulfaat dioksied en stikstofoksied), wat selfs op sate
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Die CCPvirus bly die geskenk wat aanhou gee vir groot korporasies en anti-kleinsakekommuniste regoor die wêreld, veral in Suid-Afrika waar nou nog 1,5 miljoen mense werkloos geword het. Van ‘big box’ kleinhandelaars wat rekord aanlyn-wins maak omdat hul kleinsake kompetisie permanent gesluit het weens die inperking, tot despotiese sosialistiese regimes soos die ANC, wat wil hê dat meer mense afhanklik van hulle is vir welsynsuitdelings, sodat hulle elke aspek van hul lewens kan beheer (en hulle afpers om ANC te stem). Die aanvraag op welsyns- en noodfondse is egter hoog, met sterk mededinging van korrupte ANC-kaders en diewe wat reeds groot gedeeltes van die noodleningsfondse gesteel het!
Terwyl kollektivistiese ideoloë, die armes en swart massas gelukkig kan wees met broodkrummels, vra hulle weer eens nie: wie betaal vir al die gratis goed? Hulle hou aan om die goue gans te pluk en die voedselprodusente te vermoor, binnekort sal daar nie meer geld wees om vir di
Terwyl die ANC regime China prys vir die ontvangs van ‘n vrag persoonlike beskermingstoerusting (PPE) uit China, sluit Indië by die lang lys lande aan wat kla dat hulle deur China se altruïstiese propagandaveldtog gekul is. Indië het 50,000 foutiewe PPE van China ontvang. Soos Suid-Afrika en baie ander desperate lande, was die uitrusting ook deel van ‘n propagandaveldtog om China se beeld as ‘n wêreldmag te verbeter, kommunisme te bevorder, en ook om hul CCPvirus skuld te bedek na China COVID19 aan die wêreld gegee het, wat nou byna 150,000 mense doodgemaak het. Dit is egter baie onwaarskynlik dat die pro-Chinese ANC ooit sal erken dat SA foutiewe toerusting van sy kommunistiese eweknie, China, ontvang het.
Volgens die Indiese Ministerie van Gesondheid (ICMR) het China se swak kwaliteitskontrole nou ‘n wêreldwye hoofpyn geword, juis in die tyd dat die wêreld die hulp broodnodig het. Dit is amper soos om iemand in die water te stoot, en dan voor te gee dat jy
Trump has signed the anti genocide act into law on Monday, 14 January 2019! “U.S. President Donald Trump on Monday signed new bipartisan legislation committing the United States to preventing genocide.”
Donald Trump has just signed a law that basically says if the US recognises a genocide is happening they will send in the military to stop it, regardless of its geographic location. “South Africa is right in the headlights of this new law.”
“The Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act aims to improve US response to emerging or potential genocides and deems the prevention of such atrocities a matter of national security interest.”
“It directs the Department of State to provide training to Foreign Service officers on preventing and responding to genocide and other atrocities through the establishment of an inter-agency Mass Atrocities Task Force.”
ANC, BLF and EFF you will soon be prosecuted for atrocities committed to whi
New statistics published by New Zealand Immigration shows how South Africans have been trying to emigrate to the country using refugee status, and failing.
New Zealand resettles 1,000 refugees each year through its Refugee Quota Programme. Since World War II the country has resettled over 35,000 refugees, with the New Zealand government establishing an formal annual quota for the resettlement of refugees in 1987.
In 2019, nine South Africans applied to be part of the programme – bringing the total to 83 who have tried this route since 2010.
All of these applications have failed.
Refugees considered for resettlement under the programme must be recognised as mandated refugees and referred to New Zealand by the United Nations High Commissioner for Refugees (UNHCR), according to prescribed resettlement guidelines.
According to the UNHCR, far from being a source country for refugees, South Africa is a country where refugees from neighbouring countries flee
I’ve lived in South Africa for three years now, and if there’s one thing I’ve learned, it’s that while I love it here, I’ll never fully understand this place. Without further ado, here are 24 weird things about South Africa… writes Canadian expat, living in SA, Phil Maloney.
1. Bunny chows:
There are no bunnies involved. Like, at all.
2. The ubiquitous “car guards”:
You’re expected to pay them a tip for their uncanny ability to stand DIRECTLY in your blind spot, waving you right into the car behind you as you back out. Legend has it that they also prevent people from breaking into your car, but as far as I know, that’s about as likely as finding a fish eagle up your backside. Still, they’ll always give you a giant smile, and that alone is worth the price of admission.
3. Fizzers:
South Africans invented the heart transplant and the electric car, yet they can’t come up with a
Artikels navigasie