Malema die narcis se gemene en gevaarlike karakter het weer Donderdag 27 Mei 2021 na vore getree, in ‘n sitting van die Pan Afrika Parlement (PAP). Die PAP sitting is onderbreek toe Malema ‘n mede PAP lid, van die Maliese afvaardiging, met die dood gedreig het. Die PAP is een van die organe van die Afrika Unie en is deel van die globaliste se poging om Afrika lande in een groot land te skep, met “ekonomiese integrasie” van die vasteland as die verskoning. Malema is een van die globaliste se agente in Suid Afrika, so dit is nie verbasend dat hy dit so ernstig opgeneem het nie.
In ‘n video wat die rondte maak, kan gehoor word hoe Malema dreig om ‘n mede PAP lid “buite dood te maak.” Malema was blykbaar omgekrap omdat mede PAP lede bo-oor mekaar gepraat het, soos die gewoonte in Afrika is, terwyl hy na die verrigtinge wou luister.
Luister Hier:
SAUK Radio is op soek na ‘n omroeper om hoofsaaklik volksnuus in te samel en lees, asook om advertensies, klingels ens. op te neem en luisteraars op hoogte van sake te hou. Ons benodig ook ‘n advertensie verkoopspersoon.
Ons internet radio stasie het laas maand 50,000 unieke luisteraars gehad, en ons onlangse Android Toep is al deur honderde luisteraars installeer. Ons gaan die IOS Toep binnekort ook vrystel. Ons het verder 78,500 volgers op Faceboek en meer as 2,000 op Twitter.

Ons benodig ook ‘n kreatiewe advertensie verkoopspersoon vir radio, webwerwe en video waar ons ‘n basiese