Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)

Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)

WAAR IS DIE VOLK? Die meerderheid Afrikaans sprekendes is nie-Europeërs, en so ook is die meerderheid radio RSG luisteraars nie-Europeërs. Vra nie waar is die volk se leiers nie, maar vra eerder waar is die volk? Hulle klouter by die Toring van Babel op om naam te maak, as die reënboognasie Suid Afrika, en om “Een” te wees.

Twee Rolstoelgebonde Mans in ‘n Week Vermoor! Afrika Prooi op die Swak en Oud!

U sien nie siek of swak diere in die wilde nie: Verlede naweek is Neil McKay (46), wat ná ‘n plaasaanval 20 jaar gelede aan ‘n rolstoel gekluister was, op sy plaas in Winterton, KwaZulu-Natal, wreedaardig vermoor, en later in dieselfde week is nog ‘n rolstoelgebonde man sonder bene, Greg May (69), die eienaar van die Lazy Likkewaan-gastehuis in Smithfield, Vrystaat, op Donderdag 14 April 2021 gevoelloos vermoor, net vir ‘n selfoon! Die liberaliste sal nie erken dat hul ‘reënboognasie’ in ‘n bose moorddadige Afrika-helgat verander het nie. Dit is die onvermydelike gevolg van swart meerderheids-sosialistiese heerskappy deur ‘n kultuur wat histories op die oues en die swakkes prooi.

Ons klein, eens pragtige plattelandse dorpies is besig om “radikaal te transformeer” na gevaarlike helgatte waar ons oumas en oupas gereeld vermoor word, vir iets so klein soos ‘n selfoon. Ons leef tussen primitiewe barbare.

Greg May (69), wat die eienaar was van die

Jong, wit Suid-Afrikaners voel nie meer welkom in SA

Suid-Afrika is ’n ontwikkelende land en een van meer as 23 lande wat deur die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) as ’n ontluikende mark geklassifiseer word.

Boonop probeer ons land ná dekades van apartheidsregering ook nog transformeer om die land te wees wat oudpres. Nelson Mandela in die vooruitsig gestel het.

Daar was ’n tydperk van onsekerheid onder alle rasse met uiteenlopende vooruitsigte oor waarheen die land op pad is. Die ANC-regering onder Mandela het die idee van ’n reënboognasie gehuldig. ’n Suid-Afrika wat aan almal behoort wat hier woon, het hulle gesê.
Die idee van die reënboognasie

Heelwat wit Suid-Afrikaners was heeltemal geneë met die idee van ’n reënboognasie, sommige uit noodsaak omdat hulle wortels hier is. Hulle het werk hier gehad, hul huise was hier, sommige het huise of grond van hul voorvaders geërf en hul kinders het hier skoolgegaan. Om na ’n ander land te verhuis, was net nie ’n opsie nie.

[Die jonger g