Goedkoop Swart Arbeid en Vriende, is Lewensduur! Blanke Werknemer Vermoor deur Swart Werker en Vriend na Braai!

Goedkoop Swart Arbeid en Vriende, is Lewensduur! Blanke Werknemer Vermoor deur Swart Werker en Vriend na Braai!

Die slang in die gras: Weereens word ons herinner dat multikulturisme oral in die wêreld misluk het, met die nuus dat ‘n swart werker, wat glo so veel deur sy wit werkgewer vertrou was dat hy hom gereeld genooi het vir ‘n braai, sopas skuldig bevind is aan die moord van die doktor, wat ook ‘n man, pa, broer en oupa was. Moet blankes herinner word hoe die ANC rewolusie se “necklacing” gewerk het, waar matige swartes geradikaliseer was teen blankes? Dit neem net een dreigement om jou swart werker of vriend om te skep na jou vyand. Soos met moslems waar die rewolusionêre radikales tussen die matiges wegkruip, soos ‘n slang in die gras, so ook met swart rewolusionêre radikales wat tussen ons swart werkers en “vriende” verkeer. 

EFF Leier, Malema, Skuldig Bevind aan Oortreding van Etiese Gedragskode van Parlement op Twee Aanklagte!

EFF Leier, Malema, Skuldig Bevind aan Oortreding van Etiese Gedragskode van Parlement op Twee Aanklagte!

Die Gesamentlike Komitee vir Etiek het bevind dat Malema die etiese kode vir parlementslede oortree het deur nie die wet te handhaaf nie, toe hy ‘n beroep op buitelandse burgers gedoen het om ‘kreatiewe maniere’ te vind om SA onwettig binne te dring, nadat grense gesluit is gedurende die Covid inperking in Januarie.

Plaasaanval: Drie Gewapende Plaasaanvalers Beroof 9 Gaste op Plaas Naby Hermanus in Wes-Kaap!

Plaasaanval: Drie Gewapende Plaasaanvalers Beroof 9 Gaste op Plaas Naby Hermanus in Wes-Kaap!

Die eens rustige Wes-Kaap raak al hoe meer gevaarlik en die aand van 10 September, was daar ‘n plaasaanval tussen Stanford en Hermanus.

Het Tabakreus BAT vir Mugabe tot $500,000 Gegee om Vrylating van hul Private Spioene te Kry? – Gelekte Dokumente

Het Tabakreus BAT vir Mugabe tot $500,000 Gegee om Vrylating van hul Private Spioene te Kry? - Gelekte Dokumente

Volgens dokumente wat die BBC program ‘Panorama’ gesien het, was British American Tobacco (BAT) se private spioene gevang in Zimbabwe in 2012, na hulle betrap is toe hulle op Savanna Tobacco se fabriek spioeneer het. Na gesprekke met hooggeplaaste Zanu PF lede, oor ‘n donasie van tot halwe Miljoen dollar, was die 3 spioene losgelaat. BAT is die vervaardiger van Lucky Strike sigarette en is een van die grootste ondernemings in die Verenigde Koninkryk, waar die multinasionale tabak monopolie sy hoofkwartier in London het.

Plaasaanval: Egpaar Wreed Aangerand en Gemartel deur Bose Plaasaanvallers in Vier Uur Lange Nagmerrie in Noordwes!

Plaasaanval: Egpaar Wreed Aangerand en Gemartel deur Bose Plaasaanvallers in Vier Uur Lange Nagmerrie in Noordwes!

‘n Wrede plaasaanval is die nag van 8 September 2021, om 20:00, in Kortfontein tussen Koster en Derby in die Noordwes provinsie uitgevoer. Chris Barnard en sy vrou Hesta is in hul huis deur drie aanvallers oorval en vir vier ure gemartel.

Plaasmoord: Boer Doodgeskiet, Albei Vrou se Arms Gebreek en Seun ook Gewond in Oos Kaap Plaasaanval!

Teiken op rug van boere

‘n 55-jarige boer is in die rug doodgeskiet terwyl plaasaanvallers Sondagaand sy vrou se arms gebreek het, en sy seun geskiet het tydens ‘n wrede plaasaanval net buite Kinkelbos, naby Nanaga, Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Dit blyk asof die boer aspris geteiken was om vermoor te word, want slegs twee selfone en kontant is gesteel, en die aanvallers so vasberade was om die boer aan te val, dat hulle sy vrou se arms stukkend geskop het, maar details is nog vaag.

Motorfietsklub, Transvaal Boere Gemeenskap & ICC Kerk Versprei Kospakkies aan Arm Blankes in Nood aan die Wes-Rand.

Motorfietsklub, Transvaal Boere Gemeenskap & ICC Kerk Versprei Kospakkies aan Arm Blankes in Nood aan die Wes-Rand.

Die afgelope naweek het die Lone Wolves Vaal Motorfietsklub tesame met Boere Gemeenskap Transvaal en ICC Church Kenmare ‘n projek aangepak om ‘n totaal van 140 kospakkies te oorhandig aan arm blanke gesinne wat by die Laerskool Generaal de la Rey in Florida byeengekom het. Elke kospakkie bevat genoeg blikkieskos, meel en ander items om ‘n gesin van vyf te voed.

Nog ‘n Bejaarde Egpaar Vermoor, Hierdie keer in ‘n Klein Dorpie Buite Port Shepstone in KZN!

Nog 'n Bejaarde Egpaar Vermoor, Hierdie keer in 'n Klein Dorpie Buite Port Shepstone in KZN!

‘n Bejaarde egpaar wat in hul huis in Umtentweni buite Port Shepstone in Kwazulu-Natal vermoor is, is geïdentifiseer as Murray (67) en Julie Ross (60).

Verbeel Jou Jy Lewe tot 94 Jaar en dan Skiet Trop Swart Barbare jou deur jou Venster Dood vir Niks!

SAPD Speurders vra Mense om Hulself Tuis te Bevuiling na Gewapende Rowers Deur Glasdeur Bars. Nou wat is die SAPD se Taak?

Hanlie Geldenhuis, ‘n weerlose bejaarde vrou, met die ryp ouderdom van 94 jaar, se lewe het tragies tot ‘n einde gekom aan die hand van ‘n onbekende aantal barbare. Hulle het haar die nag van 27 Augustus 2021 summier deur die venster geskiet. op haar plaas in Kalbasfontein, in Westonaria, Oos van Fochville, in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika.

Swart Lokasies is DoodsAkkers vir Blankes! Goedhartige Blanke Ouma (64) in Dewetsdorp Lokasie Vermoor!

Swart Lokasies is DoodsAkkers vir Blankes! Goedhartige Blanke Ouma (64) in Dewetsdorp Lokasie Vermoor!

‘n Week gelede is Postmasburg se blanke melkman, Andries de Klerk (57), in die swart lokasie van Postmasburg met klippe doodgegooi terwyl hy melk daar afgelewer het, en nou is ‘n 64 jarige vrygewige Ouma van Dewetsdorp in die Vrystaat wreed met ‘n stomp voorwerp doodgeslaan, asof sy n rob is, tydens ‘n voertuigkaping terwyl sy ‘n TV stel aangery het na ‘n inwoner in die lokasie.