Sondagoggend, 18 April 2021 omstreeks 08:45, is owerhede in kennis gestel van ‘n veldbrand in die rigting van Philip Kgosana Drive. Die brand het vining uit beheer geraak en Kapenaars vrees vir die ergste soos die rooi gloed en digte rook in die lug hang.
Volgens Annette Havenga, versprei die vernietigende brand vinnig in Kaapstad en paaie word gesluit en huise ontruim. Owerhede het hulle hande vol om die brand onder beheer te bring terwyl ‘n sterk wind die vlamme aanjaag. Die sterk wind veroorsaak dat helikopters nie vanuit die lug die brand kan help blus nie en alle werk moet op die grond gedoen word. Die digte rook maak sigbaarheid ook moeilik.
Die Rhodes Memorial restaurant het vlam gevat en na ‘n gasbottel ontplof het, is ‘n groot deel van die restaurant vernietig. Die “Mostert’s Mill” en drie geboue op die UCT kampus het vlam gevat en gebrand. Studente is van die kampus ontruim.
U sien nie siek of swak diere in die wilde nie: Verlede naweek is Neil McKay (46), wat ná ‘n plaasaanval 20 jaar gelede aan ‘n rolstoel gekluister was, op sy plaas in Winterton, KwaZulu-Natal, wreedaardig vermoor, en later in dieselfde week is nog ‘n rolstoelgebonde man sonder bene, Greg May (69), die eienaar van die Lazy Likkewaan-gastehuis in Smithfield, Vrystaat, op Donderdag 14 April 2021 gevoelloos vermoor, net vir ‘n selfoon! Die liberaliste sal nie erken dat hul ‘reënboognasie’ in ‘n bose moorddadige Afrika-helgat verander het nie. Dit is die onvermydelike gevolg van swart meerderheids-sosialistiese heerskappy deur ‘n kultuur wat histories op die oues en die swakkes prooi. Ons klein, eens pragtige plattelandse dorpies is besig om “radikaal te transformeer” na gevaarlike helgatte waar ons oumas en oupas gereeld vermoor word, vir iets so klein soos ‘n selfoon. Ons leef tussen primitiewe barbare. Greg May (69), wat die eienaar was van die Self Verdediging: Soos ons laas week berig het, het ‘n onderhoud met die boere self die uiters gebrekkige en eensydige ondersoek aan die lig gebring, wat die Polisie gedoen het, na die skietvoorval te Dirkiesdorp, Mpumalanga waar 2 swart betogers, die Coka broers, doodgeskiet was op 9 April. SAUK Nuus het laas week berig dat die polisie gelieg het, en die Rapport ondersoek het ook getoon dat die Polisie ‘n totaal valse verklaring aan die media uitgereik het, na die inhegtenisname van 4 plaaslike boere. Dit is hierdie valse getuie wat die massa media opgespring het, en misbruik om rassehaat teen blankes aan te hits. Die boere verskyn Maandag weer in die hof vir ‘n borgtog aansoek nadat hulle laas naweek toegesluit was, na die Polisie se amptelike verklaring werklik deurspek met leuens was. Dit is tekenend van die eensydige en bloot kwaadwillige ondersoek wat die Polisie op die toneel gedoen het. Dit is duidelik dat die boere onskuldi SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb. SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb. Spanning neem dag vir dag toe namate Oekraïne en die Verenigde State van Amerika (VSA) openlik hul wens om die Krimea terug na Oekraïne in te sluit uitspreek. Dit het vir die algemene publiek duidelik geword na die onlangse ondertekening van ‘n besluit deur die Oekraïense president Volodymyr Zelensky, wat verwys na “besette gebiede”, waaronder die Krimea, wat deel van die Oekraïne sou wees. Die Oekraïeniese regering ontvang steun van die VSA in hierdie poging, die Amerikaanse president Joe Biden het reeds gesê dat hy glo “die Krimea is Oekraïens“. Hierdie presidensiële besluit, genommer 117/2021, beteken dat dit nou die amptelike beleid van Oekraïne is om die Krimea van Rusland terug te eis. Die volgende sin kan in die teks oor hierdie aangeleentheid gelees word; “Oor die strategie van bevryding en herintegrasie van die tydelik besette gebied van die Outonome Republiek van die Krimea en die stad Sewastopol.” Met die kennis van hierdi ʼn Skildery, wat vir jare buite die oë van die wêreld was, het in ‘n veiling tussen in 32 ander kunswerke, die hoogste prys behaal. ‘n Onbekende koper het hierdie Vincent Van Gogh kunswerk teen $15,4 miljoen opgeraap. Die veiling was Sotheby Parys aangebied. Die vorige eienaar van die skildery wou dit nie vir die wêreld se oe beskikbaar maak nie, uit vrees dat dit kon wegraak. Die skildery is egter bekend onder die kuns kenners van die wêreld, en het bekendheid reg oor die wêreld verwerf onder die naam “Straat Toneel”. “Street Scene in Montmartre” is die amptelike naam van die skildery. Dit is nie seker of die nuwe eienaar van die skildery die dit uit Frankryk gaan verwyder nie. Hierdie besonderse skildery is in 1887 geskilder. Die afslaers wat dit opgeveil het, het nie verwag dat dit vir meer as $8 miljoen sou verkoop nie. ‘n Rekord prys van $15.4 Miljoen is egter behaal. Dit kan waarskynlik toegeskryf word aan die feit dat d Diep verdeeldheid binne die ANC loop diep maar Ramaphosa beweer dat slegs die ANC-kongres mag het om hom te herroep. Volgens berigte oor die naweek wil sekere lede van die ANC regering Cyril Ramaphosa afdank, maar Ramaphosa self is van mening dat net die ANC Kongres hom kan afdank. Ramaphosa het onlangs uitsprake gemaak wat hewige kritiek, waarskynlik vanuit die Zuma-kamp, uitlok. Ramaphosa is egter van mening dat sekere lede of moet bedank, of hulle sal geskors word. Cyril Ramaphoza is baie duidelik oor sy oortuiging dat slegs die Kongres oor die nodige mag beskik om hom af te dank of herroep. Die kwessie sal glo by volgende week se ANC konferensie bespreek word. Hoeveel is Dood Omdat Ons Die Lesse van Geskiedenis Vergeet Het? Navorsers het in eksperimente gevind dat die koronavirus soveel as agt keer vinniger deur sonlig gedeaktiveer word, as wat die huidige teoretiese modellering voorspel, wat ‘n bietjie hoop bied om die gety van die pandemie om te draai. UC Santa Barbara assistent professor in meganiese ingenieurswese, Paolo Luzzatto-Fegiz, het ‘n ontleding gedoen van 2020-studies wat die effekte van verskillende vorme van UV-straling op die SARS-CoV-2 ondersoek het, en ‘n beduidende verskil gevind het. Maar dit is dan welbekend dat ‘n honderd jaar gelede is Spaanse Griep pasiënte se beddens buite geplaas in die son (foto)! Medisyne het gedurende die eerste dekades van die vorige eeu ‘n geweldige sprong vorentoe gemaak as gevolg van die tweeling-tragedies van die eerste Wêreldoorlog en die verspreiding van die dodelike Spaanse griep. Destyds SAUK Radio is op soek na ‘n omroeper om hoofsaaklik volksnuus in te samel en lees, asook om advertensies, klingels ens. op te neem en luisteraars op hoogte van sake te hou. Ons benodig ook ‘n advertensie verkoopspersoon. Ons internet radio stasie het laas maand 50,000 unieke luisteraars gehad, en ons onlangse Android Toep is al deur honderde luisteraars installeer. Ons gaan die IOS Toep binnekort ook vrystel. Ons het verder 78,500 volgers op Faceboek en meer as 2,000 op Twitter. Ons benodig ook ‘n kreatiewe advertensie verkoopspersoon vir radio, webwerwe en video waar ons ‘n basieseTwee Rolstoelgebonde Mans in ‘n Week Vermoor! Afrika Prooi op die Swak en Oud!
#Dirkiesdorp Die Boere se Weergawe van Piet Retief Skietvoorval Wys Polisie Wou net Boere Opsluit met Kwaadwillige & Eensydige Ondersoek!
SAUK Nuus: Het Ace nog Truuks Oor? Plaasaanvalle in Kuruman en Balfour, Nkandla Te Koop, Kaderontplooiing Verwoes die Land, Wisselkoers en Meer…
SAUK Nuus: Vertrou U ANC of Faceboek Met U Data? Plaasaanvallers Gevonnis, Bo-Karoo Vasbyt tyd, Wisselkoers, Weer en Meer…
Oekraïne en VSA Praat nou Openlik oor Krimea Terugneem, wat net tot Oorlog met Rusland kan lei!
Besonderse “Onbekende” Bekende Van Gogh Skildery Behaal Rekord Prys
SAUK Nuus Bulletin: Messe Uit vir Cyril, Hugo Ras in die Tjoekie, Nuwe Brandstof Pryse, Weer en Meer!
Die Prys Van Geskiedenis Vergeet: Sonlig Deaktiveer Koronavirus 8 Keer Vinniger as Voorspel, Volgens Nuwe Studie!
SAUK Radio Benodig ‘n Omroeper Asook ‘n Advertensie Verkoopspersoon.


