VSA V.P. Kamala Harris Word Gegroet deur Betogers in Guatemala wat sê “Trump het Gewen” en “Gaan Huis Toe”!

Kamala was met realiteit ontmoet op haar eerste reis buite die VSA, waar sy ontdek het dat nie almal se gedagtes deur Amerikaners se hoofstroommedia en sosialemedia beheer word nie. Kamala is bespot in die buiteland met protesborde wat haar begroet het toe sy in die Guatemala Hoofstad geland het, en kort daarna het die konserwatiewe Guatemalaanse president dit duidelik gemaak dat hy ook geen liefde vir haar gehad het nie, en Biden die skuld gegee vir die migrantekrisis van hierdie jaar op VSA se suidelike grens. Biden se peilingsyfers val al vyf dae aaneenlopend, maar moet nie verwag om iets hiervan te sien op die hoofstroom “#gapnews” media nie, waar hulle stukkies weglaat waarvan hulle nie hou nie of nie mee saamstem nie.

Zweli Mkhize op Spesiale Verlof Geplaas Wyl Digital Vibes Korrupsie Deur Spesiale Ondersoekeenheid Ondersoek Word!

Zweli Mkhize op Spesiale Verlof Geplaas Wyl Digital Vibes Korrupsie Deur Spesiale Ondersoekeenheid Ondersoek Word!

Die Suid-Afrikaanse minister van Gesondheid is op spesiale verlof geplaas tot verdere kennisgewing deur Cyril Ramaphosa, terwyl die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) bewerings van korrupsie met Digital Vibes ondersoek. Zweli Mkhize het beweer dat hy tyd van sy pos gevra het terwyl die ondersoek aan die gang is, en gevra om tydelik vervang te word sodat hy die bewerings van korrupsie teen hom kan beveg, maar niemand glo dat dit vrywillig was nie.

Koeberg-kragstasie Hoofbestuurder Geskors na Eenheid 1 Buite Werking is Sedert Januarie, wat Beurtkrag Vererger!

Eskom het bevestig dat die hoofbestuurder van Koeberg se kernkragstasie, Velaphi Ntuli, geskors is weens kwessies rakende prestasie, terwyl ondersoek ingestel word na die uitvoering van die Koeberg-kragstasie, Eenheid 1 by Koeberg wat sedert Januarie 2021 onderbreek.

Gevangenes, Poswerkers en Duisende in die Buiteland Ontvang Onwettige Covid Uitbetalings van ANC Regering Tydens Inperking!

ANC Minister Lindiwe Zulu sê 105 gevangenes en nog 4,276 mense wat buite SA woon, het tydens die nasionale inperking staatsubsidies vir Covid gekry.

Uitvoerende Hoof van Eskom, De Ruyter, Gaan Hof toe om R8 Miljard Korrupte BSEB-tender te Stop, na Huidige Raad dit Goedgekeur het!

Andre de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, het ongegronde aantygings van rassisme oorleef het, het nou regstappe teen sy eie direksie aangewend, in sy stryd om Eskom skoon te maak en ontslae te raak van die stelselmatige korrupsie wat dit geteister het sedert die ANC in 1994 oorgeneem het.

Grondbeslagleggings in SA Tref ‘n Groot Struikelblok na ANC min Steun kry om Artikel 25 te Herskryf!

‘n Paneel van wetgewers oorweeg tans om Artikel 25 van die grondwet, wat handel oor eiendomsreg, heeltemal te verander. Dit was verlede maand veronderstel om sy werk af te handel, maar het versoek om uitstel van dertig dae nadat die lede nie eensgesind was nie.

Regerings Formasie in Nederland hak Oudergewoonte Vas Omdat Konserwatiewe Stemme Weereens Geboikot Word deur Reënboog Koalisie!

Die vormingsgesprekke vir die vierde Rutte reënboog kabinet na verkiesings in Nederland, is weer vasgevang, en die formateur Mariëtte Hamer het die deelnemende partye gevra om niks hieroor bekend te maak nie. Die gesprekke is moeilik, hoofsaaklik vanweë die beoogde konstruksie van die VVD-CDA-D66-blok, tesame met GroenLinks en PvdA. Met die deelname van die debutant GroenLinks aan die regering is hierdie ver-linkse koalisie moeilik vir CDA-leier Hoekstra en VVD-koning Rutte.

Ver linkse Platform Bellingcat Ontbloot Amerikaanse Weermag se Geheime Kernwapendepot in Nederland, Blameer Sosiale Media

Volgens ‘n artikel van die ver linkse Atlantiese meningswebwerf Bellingcat, is die ligging van een van die Amerikaanse weermag se ses geheime kernwapendepots in Europa, blootgelê, na jare se werk om foto’s wat op sosiale media in 2013 gedeel was, te ontleed. Die kernwapens word in lande soos België, Duitsland, Italië en Turkye gehuisves as ‘n teenwig teen Russiese agressie. Hierdie een wat ontbloot is, is in Nederland, naamlik in die Brabantse Uden. Deur die foto’s te ontleed, kon Bellingcat nie net die ligging van die depot (Volkel-lugbasis) vasstel nie, maar ook ‘n aantal geheime benamings, kodes en ander inligting ontleed. Mens kan net droom dat konserwatiewe platforms sulke tyd het om navorsing te doen… 

Veiligheidsprotokolle is lank, gedetailleerd en moet onthou word en om hierdie proses te vereenvoudig, dus het sommige dienspersoneel publiek sigbare flitskaart-leerprogramme gebruik – wat per ongeluk ‘n aantal sensitiewe beveiligi

Nog ‘n Somer van BLM Antifa Onluste in die VSA? Rekord Wapen Verkope Duur Voort in die VSA, Want Selfs nie-Blankes Vrees Demokrate se Liberale Sosialistiese Beleid!

#BlootgestelAanSkade – Dit blyk asof die Demokrate in VSA die ANC se dodelike Sosialistiese beleid probeer implementeer. Wapen verkope in die VSA, wat in die vroeë maande van 2020 gestyg het weens die pandemie en BLM-onluste, neem steeds toe, omdat Amerikaners bang is vir nog ‘n somer van BLM Antifa-onluste soos verlede jaar, bo en behalwe die Demokraat beleide van polisiëring verminder, strenger wapen beheer toepas en massas onwettige migrante wat die land binnestroom! In April 2020 was daar 2,9 miljoen agtergrond verifikasie aansoeke (vir wapen lisensies) en die afgelope April was daar ‘n half miljoen meer: ​​3,4 miljoen vir vuurwapen agtergrond aansoeke.

Selfs Latyne en swartes is bang vir die Demokratiese regering van Biden, nie net omdat hy die Reg op wapeneienaarskap wil verwyder nie, maar ook omdat hulle die polisie verminder, en dan ook miljoene onwettige immigrante die land in laat, wat Amerikaners wyd bloo

Een Kyk in Plaasaanvaller se Haat Gevulde oë en sy het Geweet dat sy Moet Veg of Sterf!

Hy sou my doodgemaak het as ek nie baklei het nie,” het ‘n bejaarde vrou gesê wat besluit het om terug te veg nadat sy in die bloeddorstige oë van die plaasaanvaller gekyk, het in ‘n plaasaanval in Kameeldrift-Wes. Emmerentia Botha (57) het Sondag een blik in die bloeddorstige oë van die plaasaanvaller gegee, en besef dat sy sal moet terugveg, anders sal hy haar doodmaak.

Emmerentia het later aan haar dogter, Renske Miesner, vertel, wie dit met Netwerk24 gedeel het, oor gebeur het toe Emmerentia en haar man Hannes Botha (80) aangeval is, toe hulle op hul kleinhoewe in Kameeldrift-Wes by die huis aankom. Hulle het by die huis van vriende gaan uiteet.

Luister Hier: