Trump Vat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aan wat te “China-gesentreerd” is en Als Verkeerd Gedoen het oor die Chinese Virus COVID19!

In ‘n lang agterstallige kommentaar, het die Amerikaanse President Donald Trump gedreig om geld terug te hou van die beleërde Wêreldgesondheidsorganisasie, wat die sukkelende globalistiese organisasie sonder fondse van sy grootste skenker sal los, aangesien baie van sy 194 lede tans deur die koronavirus geteister word. Sal China, wat blykbaar die WGO beheer, en na bewering al herstel het, ingryp en die ekstra geld aanbied, spesifiek noudat die WGO die wêreld aanmaan om aan China “dankbaarheid en respek” te betoon?

Tydens sy daaglikse inligtingsessie oor die coronavirus situasie Dinsdag, het Trump ‘n aanval geloods, hierdie keer teen die WGO, en gesê dat die organisasie wat hy ‘China-centric’ genoem het, te stadig en ondoeltreffend was in reaksie op die pandemie van die coronavirus. Hy het gesê “Die Wêreldgesondheidsorganisasie ontvang groot hoeveelhede geld van die Verenigde State, ons betaal die grootste deel van hul geld,<

“Sê Nou Jy Wil 95% van die Wêreld Doodmaak” – News24 Versprei Valse Nuus, Paniek en Samesweringsteorieë (alweer) oor CoronaVirus-entstof en Bill Gates in Afrika – Adriaan Basson Gedwing om Verskoning te Vra!

Vir al die toegewyde, maar misleide intekenare en ondersteuners van die hoofstroommedia wat dink dat hul gunsteling daaglikse nuusplatform nooit verkeerd is nie, hier is ‘n bielie! News24 (NASPERS) moes ‘n verskoning aan die Bill en Melinda Gates-stigting uitreik vir hul vals “Afrika-entstof” verhaal op 2020-04-05 – Maar dit was nie die eerste keer dat News24 doelbewus virus paniek en vrees versprei het nie, met die gebruik van woorde soos “Say You Want to Kill Off 95% of The World Population…” in die middel van hul hoof Corona Virus nuusdekking!

Op Saterdag 4 April het News24 ‘n artikel gepubliseer met die sensasionele opskrif “Bill Gates confident a potential coronavirus vaccine will work in Africa, but Twitter does not think so”.
Dit lyk asof NEWS24 nie die verskil tussen ‘n toetsstelsel en ‘n entstof ken nie, want dit was die toetsstelle waaroor Bill Gates met Ramaphosa gesels het, volgens die tweet waarop die berig gebaseer is.

NEW

Desperate Europese Lande Stuur Gebrekkige Mediese Toerusting Terug na Sjina, maar NASPERS, Kommunistiese Sjina se Ja Broer, “Skenk” ‘n Belastingtoegewing van R 1 Biljoen vir sy Tencent-onderneming in Sjina, om Sjinese Vervaardigde Mediese Toerusting te Koop vir SA se COVID19-stryd!

Die geleenthede vir wins en propaganda wat deur die CoronaVirus pandemie geskep word, blyk eindeloos te wees vir die Chinese Kommunistiese Regime en sy simpatiseerders soos NASPERS, ANC, Jack Ma, ens. wat nie ‘n goeie krisis gaan laat mors nie! Nadat China sy eie grense gesluit het om te keer dat iemand (met die virus) binnekom, kan hulle nou peetpa speel vir ‘n wêreld wat sukkel met die verwoesting wat hul Chinese virus saai! China voer enigiets uit, van die virus self, na massas lae gehalte mediese goedere en toerusting, saam met baie propaganda. Soos ‘n virtuele Commie-liefdesfees, het Ramaphosa tydens sy toespraak aan die land aangekondig dat NASPERS, R1,5 Biljoen “geskenk het” om Kommunistiese China te help, jammer, ek bedoel vir die Corona Relief Fonds in SA, maar die Naspers groep sal slegs R500 miljoen bydra tot die Corona Relief Fonds, wat die President verlede week aangekondig het.

Naspers en sy Tencent Besigheid in China, in vennootskap met die Chinese K

Amerikaanse FDA Bevestig dat Chloroquine, die Sintetiese Quinine Malaria Teenmiddel, Goed Vir Behandeling van COVID-19 Pasiënte is!

Die Amerikaanse Kos en Medisyne Administrasie (FDA) het bevestig dat die gebruik van Chloroquine goed is vir die behandeling van Covid-19, en 200 Miljoen dosisse word dwarsoor die wêreld geskenk. Dit kom na dokters oor die hele wêreld uitstekende resultate rapporteer het van die behandeling van pasiënte met die Chloroquine sintetiese Malaria teenmiddel.

Hierdie middel is reeds teen ander lede van die coronavirus-familie getoets nog voordat die nuwe Covid-19 selfs ontdek is. Daar word geglo dat die teenwoordigheid van die middel in U liggaam voorkom dat coronaviruses ‘n skakel vorm met ACE-2-reseptore en sodoende die virus se toegang tot selle verhinder. Zinc werk op dieselfde manier maar dit is moeilik om dit binne die sel in te kry en benodig ‘n bymiddel. Die Chloroquine verslaan die Malaria-parasiet op ‘n heel ander manier.

Die middel is 70 jaar oud, en word wêreldwyd onder verskillende name verkoop en word dus oor die algemeen as veilig beskou. Daar is reeds massiew

Moet Sjina Betaal vir Ons Verliese Weens die CoronaVirus? Twee Amerikaanse Firmas Dagvaar Sjina Weens Strafregtelike Nalatigheid vir die Verberging van die Corona “Sjinese” Virus-uitbraak in Wuhan!

Terwyl Ramaphosa paniekbevange is om sy Sjinese meesters se gemors in SA te bekamp, het die Amerikaanse President Donald Trump onlangs Sjina oor die kole gehaal oor die “Chinese Virus”, soos hy dit noem. Op ‘n onlangse perskonferensie waar hy gesê het dat Sjina die VSA nie oor die krisis ingelig het nie, het Trump gesê dat hy ‘n bietjie ontsteld is met die Sjinese owerhede, en het bygevoeg dat sou almal ‘n paar maande terug ingelig gewees was, toe Sjina dit geweet het, sou baie lewens gered kon word. Selfs die W.H.O. het ‘n ruk terug gewaarsku dat die volgende groot epidemie uit die “nat markte” van Sjina kon kom, maar Sjina het dit opsetlik geïgnoreer…

Tog blyk dit dat Sjina nog steeds besig is met blatante leuens en bedekkings. Sjina het die afgelope drie maande ‘n afname van 21 Miljoen selfoongebruikers gerapporteer, wat kan aandui dat die #CCPvirus dood gevalle veel meer is as wat hulle erken het. ‘n Mens sou jou voorstel in ‘n kwarantyn situasie, sou d

ANC Versteek Hul Misdade Weg Agter Apartheid, Wat NIE ‘n Misdaad Teen Die Mensdom Was Nie, Soos Die Kommunistiese Sowjet Unie Propaganda by die VN Beweer Het!

Slim Vang Toe Sy Baas. Na ‘n vernederende ervaring tydens die SONA Staatsrede, waar verraaier F.W. De Klerk, Nobelpryswenner, en sy tweede vrou Elita, lelik uitgejou is deur sy eie geliefkoosde swartes, het hy onverwags dié keer terug geslaan en Apartheid verdedig, glo dit of nie. Dalk werk openbare vernedering wel op so mens, wat Volk en Vaderland uitverkoop het vir ‘n pot lensiesop, en die valse morele hoër grond?

Weereens het SA se swart meerderheid dit reggekry om die kollig van hulself en hul misdade en stroping van SA weg te skyf, en om die arme dooie Apartheids perd weer te looi! Gedurende die SONA Staatsrede het die EFF-leier, Julius Malema, onder andere gesê die voormalige president De Klerk se hande drup ‘met bloed’. Die EFF het beweer – nog voordat Cyril Ramaphosa met sy toespraak kon begin – dat die hande van De Klerk “met bloed drup”, insluitend die bloed van diegene wat in 1992 in die Boipatong-stad geslag is.

Die EFF party het ook beweer dat De Klerk,

Nog ‘n mynhuis verlaat Suid-Afrika. AngloGold lig sy ankers en verkoop al sy SA belange aan Harmony

Met die voortdurende agteruitgang van die bedryfsomgewing in SA, het AngloGold ook besluit om by die uittog aan te sluit en het uit Suid-Afrika onttrek, wat die ekonomiese toestande verder verswak, hoewel al hul SA belange van die hand gesit is.

Sodoende beëindig die myngroep sy lang geskiedenis van mynbou in Suid-Afrika, en met die verkoop van al sy belange teen R4,4 Miljard, het hy uiteindelik sy hakke aan SA gewys.

Die nuwe eienaars, Harmony, het die laaste twee aktiewe bedrywighede van AngloGold opgekoop met die doel om sy eie risiko te verminder.

Die feit dat Harmony die bedryf gekoop het, beteken egter nie dat alles onveranderd bly nie, want elke mynhuis of nywerheid wat die land verlaat, laat nuwe beleggers binnekom en die belange oor te neem en die Kanadese Kelvin Dushnisky, AngloGold se uitvoerende hoof, het nie die gras onder sy voete laat groei nie, en het van die een groep na die volgende verhuis en die laaste deel van die belange in SA verkoop.

Slegs Twee Dae Oor Om Blomme, Sjokolade, Kaarte, Mandjies en Geskenke te Bestel en te Stuur Aan U Valentyn!

Stuur blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika, of in die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds met die SA se gunsteling aanlyn Bloemiste is nooit ‘n probleem nie. Ons internasionale netwerk strek tot by die Verenigde Koninkryk, Australië, die VSA en die res van die wêreld. U hoef nie tyd af te neem van werk om bloemiste of winkels te besoek nie, ons blomme is ongeëwenaard.

 

KLIK VIR GESKENKE VIR HAAR

KLIK VIR GESKENKE