Blanke Plaaswerker Wreedaardig Vermoor op Plaas in Mosselbaai – word Totaal Ignoreer deur Hoofstroommedia!

‘n Plaasmoord in die Mosselbaai-omgewing het byna ‘n week geneem van wat dit gebeur het, om aan die lig te kom. Die voorval is nog nie voorheen op enige nasionale platform gerapporteer nie, en dit is skokkend dat ‘n ernstige misdaad  soos hierdie deur die algemene media heeltemal ignoreer kan word.

Plaasaanvallers Het Als Geweet Oor Bejaarde Drie Susters se Doen en Late en dat Daar R21,000 Daai Aand in die Huis Was!

Slagoffers is altyd baie verbaas dat aanvallers alles van hulle doen en late weet, maar daar is van “our people” in hulle huise om skoon te maak en “our people” op hulle plaaswerwe elke dag. Net so in die plaasaanval op 3 bejaarde susters op ‘n plaas naby Bloemfontein – die aanvallers het alles geweet wat in die huis aangaan, en ook dat daar geld in huis was. Dit is ‘n feit, of ons dit nou wil weet of nie, dat “our people” informasie oor jou deel en uitgee.

Dit is nou al bekend dat aanvallers hulle aanvalle baie goed beplan en die plaashuise soms dae lank dophou voor hulle tot die aanval oorgaan, en terselfdertyd onderhandel, werk en meng baie van ons mense elke dag met “our people.” Dit is presies wat uitgekom het in die prentjie wat Rose Willis (79) aan Netwerk24 geskets het, oor wat afgespeel het op Donderdagaand, 29 April, toe sy en haar 2 susters, Lorna