Ingeligte Suid Afrikaners is bewus dat Jode spog oor die geweldige rol wat hulle gespeel het om Suid Afrika in die hande van swartes te prop (sien grafiek hieronder), maar dit gaan verder as net hier in Suid Afrika, wat net ‘n klein deel was van liberale Jode se buitensporige groot rol, om die radikaal ver linkse kommunistiese wêreld orde te bevorder. Meer as 600 Joodse organisasies, wat die meerderheid Amerikaanse Jode verteenwoordig, het ‘n brief onderteken ter ondersteuning van die Black Lives Matter beweging, wat in ‘n volblad New York Times-advertensie gepubliseer is. Met die onlangse oproep deur ‘n jood, die seun van die eienaar van die Ambassador Hotel in Clifton, Kaapstad, dat EFF kaders blanke woonbuurte moet inval, is dit nie hoogtyd dat die vraag, of Jode vir ons goed gesind is of nie, bespreek word nie, soos hulle nou in VSA doen?
SAPD het Misluk om Gemeenskape en Besighede te Beveilig in Onlangse ANC Onluste en Moet dus die Wapenwetsontwerp Terug Trek!
Dit is enige regering se primêre taak om wet en orde te handhaaf en stabiliteit te verseker, maar die ANC regering, ondersteun deur die Suid-Afrikaanse Polisie en weermag, het oor die laaste weke in hierdie verantwoordelikheid geheel en al misluk. Regoor die land moes mense hulself, hul families, hul eiendom, en gemeenskappe verdedig en terselfdertyd beveilig, in ʼn tyd van grootskaalse onluste en anargie. Gelukkig is daar nog burghers met wapens wat die taak kan verrig in die afwesigheid van die SAPD en SANW. En wat nog erger was, is dat die arme inwoners deur die einste SAPD vermaan is omdat hul optredes glo onwettig was!
ANC Regime Vervreem Homself van Wetsgehoorsame Burgers deur Nasionale “Demokratiese” Rewolusie (NDR) bo Grondwet te Plaas – Ad Hoc Groep
Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het ‘n verklaring uitgereik na afloop van ʼn byeenkoms van verskeie organisasies en groepe op 23 Junie 2021 te Pretoria, waarin die voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet, wat in die Staatskoerant vir kommentaar gepubliseer is, bespreek was. Volgens die Ad Hoc groep word Vuurwapenbeheer Konsepwetgewing gesien as nog ʼn aanslag op eiendomsreg.