Wie is die Rassiste? Helfte van Kaapse Geregistreerde Swart Kiesers in CIAG Onafhanklikheid Peiling sê Rasgebaseerde Volkstaat is OK!

Wie is die Rassiste? Helfte van Kaapse Geregistreerde Swart Kiesers in CIAG Onafhanklikheid Peiling sê Rasgebaseerde Volkstaat is OK!

Swart Volkstaat? Stel jou voor dat die Wes-Kaap uiteindelik stem om ‘n onafhanklike land te word, wat die ANC en EFF aanspoor om hul busse van landelike swartes uit die Oos-Kaap, te verdubbel, om hulle in die uitgestrekte plakkerskampe buite Kaapstad af te laai. Wanneer daar dan genoeg swartes ingevoer is om die meerderheid te word, stem hulle die ANC aan bewind in Kaapstad, en skop die blankes en bruin mense uit? Maar dit is rassisties, sê jy? Wel, volgens die resultate van ‘n onlangse peiling, blyk dit asof die helfte van die swartes in die Wes-Kaap geen probleem het om ander rasse van ‘n volkstaat of etnostaat uit te sluit nie. Maar ons weet dit reeds, gegewe die rassistiese BSEB -regulasies en baie ander rasgebaseerde ANC inisiatiewe – kyk net na die gebrek aan ander rasse in Ramaphosa se nuwe kabinet!

Marokko Gebruik Onwettige Migrante as Wapen! Stuur 8,000 Migrante oor Grens na Spanje, wat ‘n Marokkaanse Vryheidsvegter Hawe!

Spaanse amptenare het Dinsdag vir Marokkaanse owerhede daarvan beskuldig dat hulle passief opgetree het en ‘n golf onwettige migrante toegelaat het om oor die Spaanse grens te hardloop en swem, en dat Marokkaanse grenswagte migrante ook deur die hek gelei het. Ongeveer 8,000 onwettige immigrante het Spanje se Noord-Afrikaanse enklave van Ceuta aan die begin van die week binnegedring, maar Spanje het sedertdien troepe ontplooi en van hulle is terug na Marokko gestuur.

Marokko se Minister vir menseregte het die Marokkaanse grenswagte se passiewe reaksie om onwettige migrante toe te laat, om na die Spaanse grondgebied te kon beweeg, goedgekeur en verbind met Madrid se besluit om ‘n siek Wes-Sahara-onafhanklikheidsleier te behandel. El Mustapha Ramid, minister van menseregte, het Dinsdagaand laat in ‘n Facebook-boodskap gewaarsku om nie met Rabat (Marokko se Kapitaal Stad) te mors nie. “Wat het Spanje van Marokko verwag, waar sy buurman die hoof

Die Ver Linkse Nasionalistiese Skotte (SNP) wen Plaaslike Verkiesings

Die Skotse Nasionale Party (SNP) van Nicola Sturgeon het in die onlangse verkiesing weer ‘n meerderheid in die parlement verkry, wat na BRexit, ‘n beduidende invloed het op die versterking van die eis vir ‘n referendum oor onafhanklikheid sal hê.

Die oorwinning van minister Sturgeon het die Britse premier Boris Johnson genoop om te begin beplan vir ‘n dringende gesprek met die Skotte om te probeer voorkom dat die streek hom aan die Verenigde Koninkryk onttrek, en daarna weer aan te sluit by die Europeerse Unie, so hulle soek nie eintlik onafhanklikheid nie, maar net ‘n groter oorheerser.

Luister Hier: