Grondbeslagleggings in SA Tref ‘n Groot Struikelblok na ANC min Steun kry om Artikel 25 te Herskryf!

‘n Paneel van wetgewers oorweeg tans om Artikel 25 van die grondwet, wat handel oor eiendomsreg, heeltemal te verander. Dit was verlede maand veronderstel om sy werk af te handel, maar het versoek om uitstel van dertig dae nadat die lede nie eensgesind was nie.

As jy Wit is, is jy Uit! Lindiwe Sisulu Erken Sy Weier om Blanke Ingenieurs in Plaas van Kubane aan te Stel Omdat Hulle Wit is!

Dit lyk asof ANC-ministers hul instruksies van mede-sosialistiese radikale in die Weste geneem het, omdat hulle nie meer skaam is om hul anti-blanke rassisme te erken nie. Lindiwe Sisulu, ANC-minister van waterwese, het erken dat wit geskikte, gekwalifiseerde en ervare wateringenieurs vir die poste aansoek gedoen het, waarna sy pas 24 Kubane ingevoer en aangestel het, maar dat sy geweier het om die wit aansoekers aan te stel, op grond daarvan dat hulle wit is.

Die vakbond Solidariteit het daarop gewys dat sy uitdruklik dit erken het in ‘n onderhoud met Radio 2000. Mnr. Theuns du Buisson van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SRI) het verwys na Sisulu se toelating op Radio 2000, toe SRI Vrydag ‘n nuuskonferensie gehou het om ‘n navorsingsverslag oor hoe die ANC miljarde rande mors, om Kubane in te voer, om Suid-Afrikaanse werk te doen soos wateringenieurs, dokters en selfs werktuigkundiges.

Luister Hier:

“Guilty Until Proven Innocent” – Die Era van Media “Show Trials” Wat ‘n Valse Narratief en Sosialistiese Rewolusie Afdwing!

Wat staan ons te doen na #Dirkiesdorp, die #DoodskisTwee, #Coligny en ander korrupte eensydige hofsake? Na aanleiding van die #Dirkiesdorp voorval is dit belangrik om ‘n analise te doen sodat boere en wit mense in die algemeen kan weet hoe om op te tree as so iets weer in die toekoms plaasvind.

Eerstens, die Polisie en NVG word ook beman, beheer en oorheers deur die swart meerderheid, so ons as wit minderheid het van die begin af ‘n agterstand. Dit is dus van uiters belang om te weet dat rasse insidente deur die swart oorheersing revolusionêre soos EFF, ANC, BLF, PAC, SAKP, ens. gebruik word om hulle sogenoemde “revolusie” te bevorder.

Luister Hier:


VIDEO: #Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd: SAPD Ondersoekbeampte Erken in Hof dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Word.

Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arrester het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag.

Die ondersoekbeampte in die saak, ‘n swart adjudant offisier, het erken dat hy slegs een weergawe van die saak het – en dit is die weergawe wat die groep geweldadige swart toyi toyers, wat die plaas Pampoenkraal op 9 April 2021 onwettig betree het, om die eienaar Werner Potgieter te konfronteer, aan hom gegee het. Hy het nie die weergawe van enige boer op 9 April verkry nie en ook nie daarna nie.

Hoe is dit enigsins aanvaarbaar? Hoe kan vyf mans met vaste adresse wat nie ‘n gevaar vir enigeen in die samelewing inhou nie, so l

Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF- en ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme Tydens Covid19-pandemie!

Verslaggewers Sonder Grense (RSF) het hul jaarverslag oor persvryheid bekend gemaak, en verklaar ‘n “dramatiese agteruitgang” in persvryheid wêreldwyd tydens die pandemie. Hulle noem DRIE KEER meer arrestasies en aanvalle in Afrika. RSF het die EFF en die ANC-regering in Suid-Afrika daarvan beskuldig dat hulle apartheidswetgewing en terrorismewette misbruik het om die dekking van regeringsinstellings te beperk, en valslik beweer dat “nasionale belang” in gevaar is. Die verslag sê dat ANC-staatsveiligheidsagentskappe op sommige joernaliste spioeneer en hul telefone monitor, terwyl sommige geteister en intimideer word en onderwerp word aan smeerveldtogte as hulle probeer om sekere onderwerpe te dek, waaronder die African National Congress regime (ANC), sy regeringsfinansies, herverdeling van grond in wit besit sonder vergoeding aan swartes, of korrupsie.

Verslaggewers sonder grense verklaar dat dit nie ongewoon is dat joernaliste in Suid-Afrika, veral vrou

#Dirkiesdorp Die Boere se Weergawe van Piet Retief Skietvoorval Wys Polisie Wou net Boere Opsluit met Kwaadwillige & Eensydige Ondersoek!

Self Verdediging: Soos ons laas week berig het, het ‘n onderhoud met die boere self die uiters gebrekkige en eensydige ondersoek aan die lig gebring, wat die Polisie gedoen het, na die skietvoorval te Dirkiesdorp, Mpumalanga waar 2 swart betogers, die Coka broers, doodgeskiet was op 9 April. SAUK Nuus het laas week berig dat die polisie gelieg het, en die Rapport ondersoek het ook getoon dat die Polisie ‘n totaal valse verklaring aan die media uitgereik het, na die inhegtenisname van 4 plaaslike boere. Dit is hierdie valse getuie wat die massa media opgespring het, en misbruik om rassehaat teen blankes aan te hits.

Die boere verskyn Maandag weer in die hof vir ‘n borgtog aansoek nadat hulle laas naweek toegesluit was, na die Polisie se amptelike verklaring werklik deurspek met leuens was. Dit is tekenend van die eensydige en bloot kwaadwillige ondersoek wat die Polisie op die toneel gedoen het. Dit is duidelik dat die boere onskuldi

ANC Versteek Hul Misdade Weg Agter Apartheid, Wat NIE ‘n Misdaad Teen Die Mensdom Was Nie, Soos Die Kommunistiese Sowjet Unie Propaganda by die VN Beweer Het!

Slim Vang Toe Sy Baas. Na ‘n vernederende ervaring tydens die SONA Staatsrede, waar verraaier F.W. De Klerk, Nobelpryswenner, en sy tweede vrou Elita, lelik uitgejou is deur sy eie geliefkoosde swartes, het hy onverwags dié keer terug geslaan en Apartheid verdedig, glo dit of nie. Dalk werk openbare vernedering wel op so mens, wat Volk en Vaderland uitverkoop het vir ‘n pot lensiesop, en die valse morele hoër grond?

Weereens het SA se swart meerderheid dit reggekry om die kollig van hulself en hul misdade en stroping van SA weg te skyf, en om die arme dooie Apartheids perd weer te looi! Gedurende die SONA Staatsrede het die EFF-leier, Julius Malema, onder andere gesê die voormalige president De Klerk se hande drup ‘met bloed’. Die EFF het beweer – nog voordat Cyril Ramaphosa met sy toespraak kon begin – dat die hande van De Klerk “met bloed drup”, insluitend die bloed van diegene wat in 1992 in die Boipatong-stad geslag is.

Die EFF party het ook beweer dat De Klerk,