Joe Biden het al baie skade aangerig as ‘n ongemagtigde president omdat hy “gelei word deur die ver linkses,” wat die radikale Moslem AOC en Nancy Pelosi insluit, sê die Republikeinse kongreslid Nancy Mace, Suid-Carolina, wat op Fox News verskyn het en gesê het dat Joe Biden “meer skade in 100 dae gedoen het as wat sy gedink het in vier jaar as president moontlik was.“
Me Mace, wat ‘n ouer met twee kinders is, en ook lid is van die Congress Vervoer- en Infrastruktuurkomitee het ook gesê Bumbling Biden het byna elke goeie besluit wat President Trump en sy regering geneem het, gekanselleer, meestal net om die linkse radikale aktiviste te bevredig, om Trump en konserwatiewes aan te val. Me. Mace het gesê dat dit belangrik is dat die Republikeine opstaan en hul stem laat hoor in die midtermynverkiesings in 2022, want hulle het baie om voor te hardloop en voor te staan.
Luister Hier:
Een groot aanduiding dat Sosialisme en Kommunisme oorheers, is wanneer Onderwys Indoktrinasie word. Die Kaliforniese staatsonderwyspaneel oorweeg sowaar of wiskunde inherent rassisties is, en of dit gewortel in wit oppergesag is, maar dit is net nog verskynsels van die “woke cancel culture,” wat deur ver linkses, sosiale media en globaliste in naïve mense se kele afgestoot word, om om ons beskawing te vernietig, sodat hulle dit kan oorneem en oorheers. Die onderwyspaneel is besig om die raamwerk te hersien, wat die huidige wiskundige standaarde beredeneer, wat fokus op die bestaan van een korrekte antwoord in wiskunde, wat glo wit oppergesag laat voortbestaan, en swartes verder benadeel. Dit is deel van die bose “Critical Race Theory” wa Demokrate en linkses preek, selfs in primêre skole, wat sé dat blankes by verstek rassisties is! Luister Hier:2 + 2 = 5? Liberale in Kalifornië het nou Beweer dat Wiskunde Rassisties is!
<