Emigrasie Belasting? ANC Regime Beplan ‘n Bykomende “Uitgangsbelasting” om op Emigrerende Suid-Afrikaners se Aftreefondse te Hef!

Emigrasie Belasting? ANC Regime Beplan 'n Bykomende "Uitgangsbelasting" om op Emigrerende Suid -Afrikaners se Aftreefondse te Hef!

In die nuut gepubliseerde konsepbelastingwetsontwerp van die Nasionale Tesourie, wat die belastingvoorstelle in die begroting van 2021 bevat, bestaan ‘n besonders kommerwekkende wysiging wat die noukeurig beplande aftrede van belastingbetalers kan beduiwel. Die Wysigingswetsontwerp op Belastingwette (TLAB) stel ‘n bykomende “uitgangsbelasting” voor om aftreefondse van individue te belas, wanneer hulle emigreer en as Suid -Afrikaanse belastingbetalers uitree. Hierdie voorgestelde wysiging, wat op 1 Maart 2022 in werking tree, sal ‘n verdere slag wees vir emigrerende Suid-Afrikaners wat hul belastings residensie wil staak

#SanctionSA Rassistiese ANC het vir VN Gelieg: “Meriete, en Meriete Alleen, Moet die Maatstaf Wees vir Keuringsproses” – Tog, 50 Jaar Later is Rasgebaseerde Keuring Goed?

SA Sanksies: Volgens die ANC se eie eise 50 jaar terug moet Wêreldrugby, Internasionale Krieketraad (ICC), FIFA, Internasionale Olimpiese Komitee (IOK), Wêreldatletiek, Internasionale Fietsryunie (UCI), VN en alle internasionale sportliggame, Suid-Afrikaanse sportspanne verban en sanksies implementeer teen die rassistiese ANC-regime! Francois Pienaar en al die hoë en magtiges, heiliger as ons administrateurs, sportmanne en hul aanhangers, is net so skynheilig as die ANC, wat duidelik enigiets sal sê, of doen, net om mag te bekom of daaraan vas te klou. Wanneer sal die wêreld leer dat Liberales slegs mag wil hê, op enige manier moontlik, nieteenstaande of iets reg of goed is – Black Lives Matter is ‘n nare voorbeeld hiervan, en dit word alles gedryf deur U, die stille stemgeregtigde publiek, wie se stilswye as toestemming geneem word. Goeie mense het stilgebly, die boosdoeners was uiters uitgesproke, en nou is die bose voorspoedig. Dit is SAU