VIDEO: “Blanke Suid Afrikaners wat Aanhou om Swartes Aan te Stel Moet Selfm00rd Pleeg!” Katolieke Prof. in VSA Leer Studente dit is ‘n Etiese Daad Dat Blankes in SA Selfm00rd Pleeg!

VIDEO: "Blanke Suid Afrikaners wat Aanhou om Swartes Aan te Stel Moet Selfm00rd Pleeg!" Katolieke Prof. in VSA Leer Studente dit is 'n Etiese Daad Dat Blankes in SA Selfm00rd Pleeg!

Kan dit wees dat die ver links in VSA en die ver regs in SA saamstem? Albei meen dat blankes in SA hul verslawing aan swart arbeid moet stopsit, maar soos gewoonlik is die ver links meer radikaal, geweldadig, moorddadig en net vieslik met hul aanbieding van hul idees! Die Professor in Pennsylvania leer sy studente dat witmense wat selfm00rd pleeg ‘n ‘etiese’ daad kan wees, omdat hulle aanhou om swartes in onderdanige poste aan te stel. Die ironie is dat baie blanke Suid Afrikaners alreeds besef het dat om swartes aan te stel, nie net gevaarlik is nie, maar in elk geval self volksmoord is!

#LockDownForever? Covid-entstowwe Dalk Binne ‘n Jaar Verouderd, sê Wetenskaplikes, wat Beteken dat Sosialistiese ANC-totalitarisme en Rassistiese Plundering net Erger Gaan Word!

#VolksEnstof – Inentings teen koronavirus kan binne ‘n jaar verouder word, volgens toonaangewende epidemioloë, en die slordige, gepolitiseerde manier wat baie lande hul inentings uitgerol het, maak die scenario nog meer waarskynlik. Wetenskaplikes het reeds erken Covid-19 kan nooit heeltemal uitgewis word nie, en hierdie nuwe uitlatings beteken dat die ANC en ander sosialistiese regerings, ons vir ewig onder inperking kan hou, of dit gebruik wanneer hulle die behoefte het om hul “Groot Reset” verder uit te voer, en hul ekonomiese oorlogvoering teen die wit minderheid uit te brei? Wetenskaplikes sê ook dat hulle nie weet wat die presiese gevolge is van die nuwe, haastig vervaardigde, kommersiële entstowwe op mense se liggame nie, maar een ding is duidelik, dat die ANC hierdie Covid-ding sal aanhou melk vir ‘n magsgreep- en geldmaakgeleentheid, veral aangesien daar nou beweer word dat mense elke jaar ‘n Covid-entstof moet kry. Die volgende verkie