Amerikaanse FDA Bevestig dat Chloroquine, die Sintetiese Quinine Malaria Teenmiddel, Goed Vir Behandeling van COVID-19 Pasiënte is!

Die Amerikaanse Kos en Medisyne Administrasie (FDA) het bevestig dat die gebruik van Chloroquine goed is vir die behandeling van Covid-19, en 200 Miljoen dosisse word dwarsoor die wêreld geskenk. Dit kom na dokters oor die hele wêreld uitstekende resultate rapporteer het van die behandeling van pasiënte met die Chloroquine sintetiese Malaria teenmiddel.

Hierdie middel is reeds teen ander lede van die coronavirus-familie getoets nog voordat die nuwe Covid-19 selfs ontdek is. Daar word geglo dat die teenwoordigheid van die middel in U liggaam voorkom dat coronaviruses ‘n skakel vorm met ACE-2-reseptore en sodoende die virus se toegang tot selle verhinder. Zinc werk op dieselfde manier maar dit is moeilik om dit binne die sel in te kry en benodig ‘n bymiddel. Die Chloroquine verslaan die Malaria-parasiet op ‘n heel ander manier.

Die middel is 70 jaar oud, en word wêreldwyd onder verskillende name verkoop en word dus oor die algemeen as veilig beskou. Daar is reeds massiew

Moet Sjina Betaal vir Ons Verliese Weens die CoronaVirus? Twee Amerikaanse Firmas Dagvaar Sjina Weens Strafregtelike Nalatigheid vir die Verberging van die Corona “Sjinese” Virus-uitbraak in Wuhan!

Terwyl Ramaphosa paniekbevange is om sy Sjinese meesters se gemors in SA te bekamp, het die Amerikaanse President Donald Trump onlangs Sjina oor die kole gehaal oor die “Chinese Virus”, soos hy dit noem. Op ‘n onlangse perskonferensie waar hy gesê het dat Sjina die VSA nie oor die krisis ingelig het nie, het Trump gesê dat hy ‘n bietjie ontsteld is met die Sjinese owerhede, en het bygevoeg dat sou almal ‘n paar maande terug ingelig gewees was, toe Sjina dit geweet het, sou baie lewens gered kon word. Selfs die W.H.O. het ‘n ruk terug gewaarsku dat die volgende groot epidemie uit die “nat markte” van Sjina kon kom, maar Sjina het dit opsetlik geïgnoreer…

Tog blyk dit dat Sjina nog steeds besig is met blatante leuens en bedekkings. Sjina het die afgelope drie maande ‘n afname van 21 Miljoen selfoongebruikers gerapporteer, wat kan aandui dat die #CCPvirus dood gevalle veel meer is as wat hulle erken het. ‘n Mens sou jou voorstel in ‘n kwarantyn situasie, sou d

ANC Versteek Hul Misdade Weg Agter Apartheid, Wat NIE ‘n Misdaad Teen Die Mensdom Was Nie, Soos Die Kommunistiese Sowjet Unie Propaganda by die VN Beweer Het!

Slim Vang Toe Sy Baas. Na ‘n vernederende ervaring tydens die SONA Staatsrede, waar verraaier F.W. De Klerk, Nobelpryswenner, en sy tweede vrou Elita, lelik uitgejou is deur sy eie geliefkoosde swartes, het hy onverwags dié keer terug geslaan en Apartheid verdedig, glo dit of nie. Dalk werk openbare vernedering wel op so mens, wat Volk en Vaderland uitverkoop het vir ‘n pot lensiesop, en die valse morele hoër grond?

Weereens het SA se swart meerderheid dit reggekry om die kollig van hulself en hul misdade en stroping van SA weg te skyf, en om die arme dooie Apartheids perd weer te looi! Gedurende die SONA Staatsrede het die EFF-leier, Julius Malema, onder andere gesê die voormalige president De Klerk se hande drup ‘met bloed’. Die EFF het beweer – nog voordat Cyril Ramaphosa met sy toespraak kon begin – dat die hande van De Klerk “met bloed drup”, insluitend die bloed van diegene wat in 1992 in die Boipatong-stad geslag is.

Die EFF party het ook beweer dat De Klerk,

Die periode van die eerste Afrikaanse beweging (1875-1900)

Geskiedenis van die Afrikaanse Literatuur – Band 1 [Op 14 Augustus was dit Taaldag en gedagtig daaraan herbesoek ons sekere periodes uit die Afrikaanse taalgeskiedenis. ~ Red.] Die periode van die eerste Afrikaanse beweging (1875-1900)* Algemeen-historiese oriëntering I. Ontwaking van die Afrikanernasionalisme Nadat Brittanje in 1806 die tweede keer die bewind aan die Kaap oorgeneem het, voer die nuwe regeerders Lees Meer …