“As U glo Jesus is Koning, sal die Anti-Defamation League (ADL) U ‘n Antisemiet noem” – #GAB Reageer op ‘n Nuwe #ADL Aanval

"As U glo Jesus is Koning, sal die Anti-Defamation League (ADL) U 'n antisemiet noem" - #GAB Reageer op 'n Nuwe #ADL Aanval

‘n Ver linkse “berig” teen GAB is gepubliseer in Newsweek en die Washington Post, wat deur Jeff Bezos van Amazon besit word, wat gebaseer was op ‘n “verslag” wat deur die joodse Anti-Defamation League (ADL) gepubliseer is. Die sogenaamde verslag beklemtoon hoe mense GAB skakels op Twitter plaas waarvan die ADL nie hou nie. GAB is die alternatiewe sosiale media toep vir mense wat van linkse platforms soos Facebook en Twitter verban is, en ‘n toevlugsoord geword het vir konserwatiewes en Christene wat besef het dat die sisteem en owerhede self ver links is.