Dit is nou bewys dat die grootste liberale massa media (Mainstream Media – MSM) titels soos The Washington Post en “Big Tech” (Youtube, Facebook, Twitter, Google, ens.) op fopnuus staatgemaak het reg van die begin van die Covid-19 pandemie af. In kort het liberale massa media en Big Tech – wat ook vrye spraak ingekort het ten einde n vals Lees Meer …
Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
Dit is nou bewys dat die grootste liberale massa media (Mainstream Media – MSM) titels soos The Washington Post en “Big Tech” (Youtube, Facebook, Twitter, Google, ens.) op fopnuus staatgemaak het reg van die begin van die Covid-19 pandemie af. In kort het liberale massa media en Big Tech – wat ook vrye spraak ingekort het ten einde n vals Lees Meer …
VIDEO: Vergeet Verkiesingsbedrog, Demokrate, MSM en Big-Tech kan Holocaust en Holodomor na Vakansiekampe Laat Lyk!
Sal Joe Biden VSA se Angela Merkel word, wat toegelaat het dat meer as ‘n miljoen onwettige immigrante Duitsland oorstroom? “Migrante is so dig in hokke verpak dat jy nie eens die vloer kan sien nie!” het die President van die Nasionale grenspatrollieraad, Brandon Judd, gesê. Mensesmokkelaars het ook ‘n grenspatrollie en GOP-senatore getart, wat die suidelike grens besoek het. Senateurs Ted Cruz en John Cornyn lei ‘n Amerikaanse afvaardiging van die Senaat tydens ‘n toer deur die grens tussen Texas en Mexiko, waar hulle van oorkant die rivier af skree en sê dat die Senatore nie mensehandelaars kan aanraak nie (danksy Biden!)
Hulle sê dat dit diplomatiek is om mense te vertel hulle moet hel toe gaan. en te maak dat hulle na die reis uitsien! Wel, dit is presies wat Biden, Big Tech, MSM, Demokrate & RINO’s doen, aangesien hulle liberale wit Amerikaners laat dink dat hulle edel en deugsaam is, selfs al rooi hy hulle uit met etniese-suiwering! Hulle dink